Vreksnaakse vroue

KOMEDIE

Vreksnaakse vroue

’n ‘Wetenskaplike’ studie in 2019 het bevind dat 63% van mans snaakser as die gewone vrou is. Dit is ’n aanname wat glo deur albei geslagte aanvaar word. Om snaaks te wees is tog ’n aanduiding van intelligensie en mans gebruik humor boonop as die spreekwoordelike pantie-dropper. BIANCA DU PLESSIS weet nie wat om van stereotipiese statistieke te maak nie, want danksy aanlyn platforms lag sy nou lekkerder as ooit tevore saam met vroue van oor die hele wêreld.

“I LOVE a man who cries. When I hit him.” Die punchline was so onverwags, ek moes hardop lag. Haar bewerige stemmetjie het gehelp, asook haar voorkoms. ’n Skraal vrou in ’n 1950’s-styl uitklokrokkie met hoëhak-enkelstewels wat duidelik geen fisieke bedreiging inhou nie.

Dit was deel van ’n comedy special wat ek in YouTube se beginjare raakgesien het. Eers jare later het ek besef dit was Tina Fey, eerste vroulike hoofskrywer van Saturday Night Live (SNL) en skepper van 30 Rock, die sitcom wat op haar tyd by SNL gebaseer is.

‘The Golden Girls’..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.