R.E.M. – van superhelde tot verlore siele

MUSIEK

R.E.M. – van superhelde tot verlore siele

R.E.M. was tussen 1991 en 1993 die beste band in die wêreld. Laat ons dit wel nie vergeet nie, skryf KERNEELS BREYTENBACH.

Dink jy aan alternatiewe rock-musiek, dink jy aan R.E.M. Nie aan die Ierse sell-outs U2 nie. In 1983, die jaar wat deur Michael Jackson se Thriller oorheers is, en Duran Duran en Tears for Fears hulle deurbrake gemaak het, het die tydskrif Rolling Stone R.E.M. se debuutalbum, Murmur, as die rock-album van die jaar aangewys.

​Rolling Stone se besluit gaan vandag die verstand te bowe. Murmur was anders, maar daar is geen manier waarop mens vandag kan ignoreer dat hulle essensieel ’n groep studente was wat nog besig was om te leer hoe om die ding te doen nie.

​Michael Stipe kon byvoorbeeld nie sing nie. Binnesmonds is nie ’n stemregister nie. Peter Buck se kitaarspel was skaars bó skooldansvlak. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.