Beskeie klawerkoning

ONDERHOUD

Beskeie klawerkoning

Die befaamde konsertpianis en Steinway-kunstenaar Charl du Plessis gesels met MICHÈLE MEYER oor sy musiekstorie.

DIS middeldag, Pretoria bák. Die binneruim van Gerard Moerdyk se ontwerp, die Ooskerk, is genadiger. Amber loodglasvensters tem die verterende lig om hom. Nie ’n haar uit plek nie, ’n knarskoel geur omgeef hom.

Op die kerkbankie klink sy artikulering na meditasie.

Kunskaleidoskoop..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.