NADEMAAL die vermoede in die regerende alliansie gaandeweg al hoe pynliker begin knaag dat Suid-Afrika dalk hier en daar nie heeltemal opleef aan die utopiese ideale van die demokratiese era nie, is ons departement op hoë vlak getaak om ’n dinkskrum te hou waar ons buite die doos sou kon dink en op vars maniere na ons probleme kyk.
Ons is uit die staanspoor aangemoedig om onkonvensioneel te dink – géén, maar géén idee sou te buitensporig of te onprakties wees om oorweeg te word nie. Die gedagte hieragter is dat ’n verspotte of onhaalbare voorstel dalk net ’n werklik nuttige plan in iemand anders se gemoed kan sneller.
En het die kollegas geskitter!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Wie ’t gekroek by die stembus?