Die vyf groot lesse wat SA uit 2020 moet leer

SA KÁN BETER VAAR IN 2021, MAAR …

Die vyf groot lesse wat SA uit 2020 moet leer

Dis uiters belangrik om jou huis in orde te hou sodat jy buffers gereed het wanneer rampspoed jou tref, skryf CLAIRE BISSEKER.

NOUDAT ’n onstuimige jaar so te sê agter die rug is, is dit ’n goeie tyd om te kyk wat ons in 2020 uit die Suid-Afrikaanse ekonomie geleer het.

Die eerste les, met vergunning van die Covid-19-pandemie, is hoe belangrik dit is om jou huis in orde te hou sodat jy buffers gereed het wanneer rampspoed jou tref.

Suid-Afrika was gelukkig, want hy het aan die begin van die pandemie beduidende buffers gehad wat monetêre beleid en die bankbedryf betref. Maar afgesien van die Werkloosheidsversekeringsfonds met groot surplusse wat ingespan kon word, was die fiskale kas byna leeg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.