Met die Joe Biden-tydvak is die klem weer op simboliek, tradisie en die waarheid, skryf ARRIE ROSSOUW. En Donald Trump? Dit is die Republikeine in die Senaat wat nou sy toekoms gaan bepaal.
FORT COLLINS, COLORADO – Voorspoedige Nuwe Jaar! Of meer iets soos 'n Kaapse Tweede Nuwejaar, vol pomp en seremonie. 'n Nuwe begin vir Amerika ná 'n mislukte Trump-geïnspireerde revolusietjie.
Vir minstens 80 miljoen Amerikaners – en wie weet hoeveel biljoene nie-Amerikaners oor die wêreld heen – was 20 Januarie 2021 'n dag van herbevestiging dat die demokrasie getoets is en die aanslag oorleef het.
Die Joe Biden-tydvak wat ingelui is, beloof om die begin van 'n meer normale era in die Amerikaanse politiek te wees met meer getemperde demokratiese instellings. Maar dit is hopelik ook 'n nuwe tydperk vir versoening en hoop op 'n beter toekoms vir almal – soos geskryf staan in die aanhef tot die Amerikaanse grondwet: “forging a more perfect union”...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
TRUMP-BESLUITE OMGEKEER
’n Nuwe, versoenende begin vir Amerika
Met die Joe Biden-tydvak is die klem weer op simboliek, tradisie en die waarheid, skryf ARRIE ROSSOUW. En Donald Trump? Dit is die Republikeine in die Senaat wat nou sy toekoms gaan bepaal.
Deel
FORT COLLINS, COLORADO – Voorspoedige Nuwe Jaar! Of meer iets soos 'n Kaapse Tweede Nuwejaar, vol pomp en seremonie. 'n Nuwe begin vir Amerika ná 'n mislukte Trump-geïnspireerde revolusietjie.
Vir minstens 80 miljoen Amerikaners – en wie weet hoeveel biljoene nie-Amerikaners oor die wêreld heen – was 20 Januarie 2021 'n dag van herbevestiging dat die demokrasie getoets is en die aanslag oorleef het.
Die Joe Biden-tydvak wat ingelui is, beloof om die begin van 'n meer normale era in die Amerikaanse politiek te wees met meer getemperde demokratiese instellings. Maar dit is hopelik ook 'n nuwe tydperk vir versoening en hoop op 'n beter toekoms vir almal – soos geskryf staan in die aanhef tot die Amerikaanse grondwet: “forging a more perfect union”...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Trump: Blink Stefaans word Stink Stefaans
Trump se eie beitelwerk laat pilare tuimel
‘Moscow Mitch’ sit deksel op Trump-kookpot
’n Regterlike snotklap vir Trump
Trump red wat hy kan om sy bas te beskerm
Murphy’s Law, daai Giuliani-flopkoek en Trump-rotte
Deel
-
Deel
Arrie Rossouw
JoernalisArrie Rossouw is voormalige redakteur van Beeld en Die Burger en stigter-redakteur van News24. Hy is deesdae 'n Amerikaanse kleinsakeman en politieke waarnemer en woon in die universiteitsdorp Fort Collins, Colorado.