Die geheime lewe van ’n introvert

STILTE IN ’N RASERIGE WÊRELD

Die geheime lewe van ’n introvert

Huishen. Alleenloper. Sosiaal wanaangepas. Skaam. Inkennig. Skugter. Bang vir mense. Kluisenaar. Menssku. Nee wat, sê ANNELIESE BURGESS, introverte is net anders bedraad. Te veel mense op 'n slag put ons uit, en ons hou nogal baie van ons eie geselskap. Stilte, afsondering en alleenheid is ons lewenskrag.

DIE redaksie-WhatsApp begin kwetter toe ek voorstel ek skryf iets oor introverte.

“Jy beter nie een nare woord oor introverte sê nie," grap Max.

“Oliver Sacks het geglo skaamheid is 'n siekte," sê Annelize...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.