SA standpunt oor Oekraïne: Hoekom en waarom?

DALK ÍS DAAR TWEE KANTE

SA standpunt oor Oekraïne: Hoekom en waarom?

GERT GROBLER, voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in onder meer Spanje, Japan en Madagaskar, antwoord op kritiek op sy onlangse artikel oor die oorlog.

  • 06 Mei 2022
  • Vrye Denker
  • 9 min om te lees
  • artikel 10 van 28
  • Gert Grobler

EK het kennis geneem van Dee Krüger se standpunt (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-04-28-oekrane-gn-twee-kante-aan-hierdie-grusame-ongevraagde-oorlog-nie/) in Vrye Weekblad wat, soos te verwagte was, ’n sterk Westerse siening verteenwoordig. Ek sal poog om met verwysing na Suid-Afrika se standpunt oor die oorlog aan te voer dat daar dwarsoor die wêreld ’n ander, gedifferensieerde mening oor Oekraïne gehuldig word, met ’n effe ander aanslag as dié van die Weste.

SA beleidsoorwegings

In my Rapport-artikel het ek probeer om Suid-Afrika se standpunt met betrekking tot Oekraïne toe te lig deur daarop te wys dat die tradisionele noue bande en solidariteit tussen die ANC en Rusland steeds ’n belangrike en beduidende faktor bly. Ek het hierdie sterk band self gesien tydens ’n besoek saam met Madiba aan Moskou in 1998 toe hy en pres. Boris Yeltsin mekaar met deernis omhels het met die ondertekening van die omvattende strategiese vennootskap tussen Rusland en Suid-Afrika...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.