EK het ’n vriendin wat as dogtertjie in die oorloggeteisterde Bosnië grootgeword het. Ek het nagte omgesit en luister na haar hartverskeurende verhale van verlies en trauma. Sy vertel hoe haar ouers haar en haar suster een nag in hul motor gelaai en gevlug het. Hulle het net die klere aan hul lyf gehad, maar hulle het almal lewend anderkant uitgekom. Hulle was gelukkig.
Jare later, ná die oorlog, het sy erge depressie ondervind. Saam met haar landsgenote het sy aan PTSV gely, maar hulle is ’n trotse nasie. Hulle praat nie oor gevoelens nie. Broers, susters, ouers, bure en vriende wat die dood om hulle gesien het, self dalk moes doodmaak, het ná die oorlog hul “gewone” lewens hervat. Niemand was egter meer “gewoon” nie. Niemand was onaangeraak deur die trauma van die oorlog nie.
My vriendin vertel hoe sy so graag met iemand wou praat oor die pyn in haar wat begin sweer het. Sy het gevoel sy kan met niemand praat nie, maar sy wou daardie woede en hartseer tog verwoord en met iemand deel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
MENSE IS KWAAD
Hoe lank voor ons ware gevoelens uitborrel?
Mense is kwaad. Wat maak ons met daardie energie en hoe wend mens dit konstruktief aan? vra MARCHELLE VAN ZYL.
Deel
EK het ’n vriendin wat as dogtertjie in die oorloggeteisterde Bosnië grootgeword het. Ek het nagte omgesit en luister na haar hartverskeurende verhale van verlies en trauma. Sy vertel hoe haar ouers haar en haar suster een nag in hul motor gelaai en gevlug het. Hulle het net die klere aan hul lyf gehad, maar hulle het almal lewend anderkant uitgekom. Hulle was gelukkig.
Jare later, ná die oorlog, het sy erge depressie ondervind. Saam met haar landsgenote het sy aan PTSV gely, maar hulle is ’n trotse nasie. Hulle praat nie oor gevoelens nie. Broers, susters, ouers, bure en vriende wat die dood om hulle gesien het, self dalk moes doodmaak, het ná die oorlog hul “gewone” lewens hervat. Niemand was egter meer “gewoon” nie. Niemand was onaangeraak deur die trauma van die oorlog nie.
My vriendin vertel hoe sy so graag met iemand wou praat oor die pyn in haar wat begin sweer het. Sy het gevoel sy kan met niemand praat nie, maar sy wou daardie woede en hartseer tog verwoord en met iemand deel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
SA lyk hopeloos deur ’n blywende rasbril
As SA ’n mens was, hoe sou hy/sy wees?
Wendy en Babita: Wat het van ons geword?
Dié keer brand geen liggie voor in die wapad nie
Ou wonde verklaar nuwe raaisels
Deel
-
Deel
Marchelle van Zyl
JoernalisMarchelle van Zyl is 'n vryskutjoernalis, toergids en die eienaar van 'n maatskappy wat toeriste op fietstoere deur Montagu neem. Gedurende die inperking maak sy lapgesigmaskers en speel swingball.