EK wou begin deur te sê ek is lief vir diere, wat oor die algemeen waar is, maar toe onthou ek daar is ook baie diere waarvan ek net mooi niks hou nie, wat nog te sê liefhet.
Die ding is – en ek sê dit met my lendene omgord en my pletterpet styf onder my ken vasgemaak – ek is wel ook lief daarvoor om sommige diere te éét.
Kan 'n mens albei wees? Kan 'n mens die een dag lief wees vir 'n hanslammetjie, maar die volgende dag skywe van sy nefie se boudvleis saam met rooiwyn en gebraaide aartappels geniet?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
OM TE VLEIS OF NIE
Die stilte van die skaaptjops
WILLEM KEMPEN probeer twee teenstrydige liefdes versoen.
Deel
EK wou begin deur te sê ek is lief vir diere, wat oor die algemeen waar is, maar toe onthou ek daar is ook baie diere waarvan ek net mooi niks hou nie, wat nog te sê liefhet.
Die ding is – en ek sê dit met my lendene omgord en my pletterpet styf onder my ken vasgemaak – ek is wel ook lief daarvoor om sommige diere te éét.
Kan 'n mens albei wees? Kan 'n mens die een dag lief wees vir 'n hanslammetjie, maar die volgende dag skywe van sy nefie se boudvleis saam met rooiwyn en gebraaide aartappels geniet?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Warmer én kouer (met minder tjops)
Steak vir een
Kos as medisyne: Is ‘breinkos’ ’n mite?
Cordon bleu is dood, lank lewe cordon bleu!
Die laaste avondmaal
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.