Hoe die kuns van fotografie sy wese verloor het

PERFEKTE OOMBLIKKE GERUÏNEER

Hoe die kuns van fotografie sy wese verloor het

Digitale kameras het fotografie algemeen en byna betekenisloos gemaak, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

EK het deesdae nie meer ’n humorsin nie. Ek kyk in volslae ongeloof na die wêreld. Mense verloor hulle inkomste net omdat hulle hulle menings uitdruk; kinders word doodgemaak, maar dit is húlle skuld omdat hulle nie iemand verdoem het voordat ’n koeël hulle brein teen die grond laat spat het nie; die woord “skietstaking” word nou met Nazisme gelykgestel. En net soos wyle Madeleine Albright, Amerikaanse minister van buitelandse sake, eenmaal gesê het die doodmaak van 500 000 Irakse kinders was “dit werd”, (https://www.aljazeera.com/opinions/2022/3/25/lets-remember-madeleine-albright-as-who-she-really-was) het ’n groep Suid-Afrikaners skynbaar besluit ’n aanvaarbare getal mense is doodgemaak en die bloedvergieting behoort nou op te hou.

Hoe ons hier uitgekom het, gaan my verstand te bowe.

Dit herinner my nogal aan die verkeersligte by enige besige verkeerskruising: Groen beteken ry (maar wag vir die taxi om eers oor te steek); oranje beteken ry vinniger (maar kyk eers dat die taxi oorsteek); en rooi beteken ry op eie risiko, want, jy weet, die taxi ... Niks het meer sin nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.