Stap: die wonderkuur vir hart en siel

VOLG JOU VOETE

Stap: die wonderkuur vir hart en siel

Om een ​​voet voor die ander te sit, hou merkwaardige gesondheidsvoordele in. ANNELIESE BURGESS neem jou tree vir tree deur die natuur se wonderkuur vir gees, liggaam en siel.

Sondag: 19 894 treë

Af in die laan arizonicas en verby die twee reuse Chinese-olmbome. Dan links deur die hek en verby die diphok in die rigting van die groep soetdorings op die heuwel. Die geel pompoms ruik na wilde heuning. Die bye is hard aan die werk.

Ek kyk waar ek my voete neersit. Op die uitkyk vir konyn- en ystervarkgate (en slange). Die meditatiewe swaai van my ma se kierie. Dou sypel deur my stapskoene. Tree vir tree vir tree. Met die koppie op, af in die nou vallei en anderkant op. Al langs die grensheining na die verste punt van die plaas se noordkamp. Dit is amper anderhalf uur...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.