Tyd om te bieg: ek is ’n kulturele Christen

GELOOF & KULTUUR

Tyd om te bieg: ek is ’n kulturele Christen

Allahu akbar, namaste en God seën jou: MAX DU PREEZ wonder of jy 'n ateïs kan wees, maar 'n ‘kulturele Christen’? Of selfs 'n ‘kulturele’ Moslem of Hindoe? Of dalk 'n gelowige Moslem, maar nie 'n kulturele een nie? En hy glo baie ateïste en nie alle Christene nie behoort hemel toe te gaan.

DIE hoëpriester van ateïsme, Richard Dawkins, het dié week verklaar dat hy 'n “kulturele Christen” is, al glo hy nie 'n woord van die Christelike godsdiens nie.

Dawkins, wie se 2006-boek The God Delusion amper 'n heilige teks vir ateïste was, is na sy uitsprake in 'n Britse televisie-onderhoud skerp in intellektuele kringe gekritiseer, veral deur ander ateïste.

Maar sy kritici vind dit moeilik om toe te gee dat daar tog iets soos 'n etos is wat om die verskillende gelowe sentreer, dat die dominante geloof in 'n gemeenskap oor die geslagte heen noodwendig 'n groot impak buite die geloofswêreld self het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.