’n Hand vol Kaapse poskaarte

'N NAWEEK IS 'N OOGWINK

’n Hand vol Kaapse poskaarte

Om vir 'n naweek Kaap toe te gaan, is 'n mallemeulerit, skryf DEBORAH STEINMAIR. Sy vertel van haar gesprek met Daniel Hugo oor sy bundel Klinkklaar in Wellington by die Tuin van Digters en haar besoek aan haar dogters.

EK was ’n paar dae in die Kaap en hier is ek terug in die ligpers teekoppie – in die strate bars jakarandas uit hul nate.

My voete loop na Wellington, maar ek gaan Worcester toe – om vir ’n naweek Kaap toe te gaan, is ’n mallemeulerit. Jou kop en hart haal jou lyf eers ná drie dae in. Vlieg jy terug, vertoef jou hart nog lank tussen die see en die berg, jou gedagtes bondel net bo die wolke.

So ’n Kaapse draai is ’n warreling in jou ooghoek. Een van jou ooghoeke, want jy voel soos ’n insek met saamgestelde oë. Die kamers in jou kop is ’n byekorf of wespnes. Elke sel is volgeprop...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.