NAMATE Steinhoff-verwante hofstukke die howe oorstroom, hoop die bewyse op dat die voormalige uitvoerende hoof Markus Jooste sy spore probeer uitwis het voordat hy in Desember 2017 bedank het.
Dit blyk veral uit ’n beëdigde verklaring wat ’n paar maande gelede deur Steinhoff se voorsitter, Heather Sonn, ingedien is. Sonn sê daarin die forensiese ouditeure PwC het “kompleksiteite en probleme” teëgekom vanweë die “opsetlike vernietiging (voor PwC se betrokkenheid) van Steinhoff se interne elektroniese rekords”.
Sonn dui nie aan of dit e-posboodskappe, bewyse van aandeleverhandelings of spesifieke dokumente was wat vernietig is nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Sakebase se miljoene is soos pornografie