Woensdag 1 September 2021

DIE OPGANG EN ONDERGANG VAN DIE ANC

Nuus & Politiek
Gratis

Die dolk in die ANC se hart is Zuma s’n

Max du Preez skryf oor die opgang en ondergang van die ANC, die tronkvoël-party, deep fakes en Covid se ware tol.

Nuus & Politiek
Gratis

Wat's agter beheptheid met kritiese rasteorie?

Die Instituut vir Rasseverhoudinge het ’n nuwe slaansak om geld mee in te vorder: kritiese rasteorie.

Vrye Denker
Gratis

Ruimte-entrepreneurs: spandabel of respektabel?

Moet ons manne soos Jeff Bezos hul ruimteritse beny of hulle eerder vir hul bydrae tot die samelewing bedank?

Mense & Kultuur
Gratis

Wat prut in die pot in Estcourt?

Deborah Steinmair en vriende het inderhaas ’n oorlewingsgids saamgestel vir besoekers aan Estcourt.

Mense & Kultuur
Gratis

Op ’n eiland ver van Covid

Die afgesonderde, eenvoudige lewe van hierdie eilandbewoners lyk skielik baie aanloklik.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

‘Deborah de Richter’ se wêreld sonder feite

Wie is dié 'boereprofeet' wat allerhande waansinnighede oor onder meer die pandemie op WhatsApp versprei?

Gesondheid & Omgewing
Gratis

‘Misleidend, onakkuraat en vol mites’

Hoe gemaak met medici wat mense afraai om teen Covid-19 te laat inent of ivermektien strydig met die reëls voorskryf?

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur
Gratis

’n Laaste gesprek met Etienne Leroux

Die man in swart het selde onderhoude toegestaan, maar land en sand met dié twee oud-VWB-joernaliste gesels.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Lees Vrye Weekblad GRATIS & spaar 50% op ’n intekening

Ons volle uitgawes van 27 Augustus en 1 September is gratis om te lees, so kom kyk gerus waaroor al die bohaai gaan

LEES LEKKER OP DIE APP

HET JY AL ’N HEMP?

Mense & Kultuur
Gratis

Bestel jou T-hemp nou!

Dra jou hart op die bors met Vrye Weekblad se oulike nuwe T-hemp.