Woensdag 8 September 2021

ONS HET JULLE MOS GESÊ!

Nuus & Politiek

Mediese parool is beloning vir ’n vet middelvinger

Oor Jacob Zuma wat nou by Nkandla gaan aansterk, die Rooi Gevaar 2.0, die Hlophery slope en kognitiewe gatvasheid.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Covid-19: Nuwe bewyse dat maskers werk

Belangrike nuwe feite oor behandeling, maskers en verpligte inenting is bekendgemaak.

Vrye Denker

Die k-woord: Laat ons nie vergeet nie

Om rasverwante woorde te verander, verander niks. Al wat jy doen, is om ander etikette op dieselfde kategorieë te plak.

Vrye Denker

Afrikaans kry swaar genoeg

As jy van professionele mense verwag om toegerus te wees, hoekom is ons vereiste aan die onderwys middelmatigheid?

Mense & Kultuur

Huiswaarts vir ’n afskeid

In grendeltyd het Anelia Heese besef hoe gesog die vryheid is om ‘huis toe’ te mag gaan.

KLIP IN DIE BOS

Vrye Denker

Moet Zuma se verhoor nog voortgaan?

Dit het tyd geword om ernstig oor die lewensvatbaarheid van Zuma se korrupsieverhoor te herbesin.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

Imtiaz Sooliman: die man wat géé, géé, géé

Ons het gesels met die charismatiese dokter wat Gift of the Givers op die been gebring het.

UIT DIE ARGIEWE

Vrye Denker

‘My man, my verkragter’

Nadat sy jare lank geswyg het, vertel ’n vrou die nagmerrie-verhaal van verkragting in haar huwelik.

HET JY AL EEN?

Mense & Kultuur
Gratis

Bestel jou T-hemp nou!

Dra jou hart op die bors met Vrye Weekblad se oulike nuwe T-hemp.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.