Woensdag 13 Oktober 2021

VERKIESINGS: DIS ORAL 'N GEMORS

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Mea culpa, maar gee ons nog ’n kans?

Cyril se apologie-toer, Steenhuisen sukkel in Zille se skadu, en Prins Charles se Aston Martin.

Menings & Debat

Politiek van wrewel: Wit prestasies sal álmal help

Die ekonomiese argument teen gedwonge transformasie is steeds die moeite werd.

Mense & Kultuur

Lesbiërs en Alice B. Toklas se koskas

Deborah Steinmair swymel oor Alice se meesterlike, onneersitbare kookboek.

Mense & Kultuur

Diamantkus: Branderplankryer-paradys

Doer ver waar die Weskus-woestyn en die ysige oseaan bots, dís waar jy jou slag met ’n plank wil gaan wys.

Menings & Debat

Jy en net vyf boeke alleen op ’n eiland

Gestel jy word op ’n lappie sand iewers in die groot see gestrand, watter leesstof sou jou vergesel?

BOEKUITTREKSEL

Mense & Kultuur

Siya Kolisi: Simbool, totem, talisman

Die verwagtinge van en verantwoordelikhede op die eerste swart Springbokkaptein was enorm.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

Rachel Kolisi: sagte hart, spiere van staal

Dit kos sweet om met die superfikse en vasberade vrou van die Springbok-rugbykaptein ’n onderhoud te voer.

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur

Voëlvry se wedergeboorte of begrafnis?

In 1991 het ’n paar alternatiewes interessante stellings en voorspellings oor Afrikaanse musiek gemaak.

LEES MEER

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

X