Woensdag 10 November 2021

DE RUYTER EN DE BUFFEL

Nuus & Politiek

Die swaard oor André en Cyril se koppe

Oor Eskom se dinge, en of die DA wel in koalisies met die ANC moet gaan.

Mense & Kultuur

Die mesmakers van Mzansi

Drie mesmakers praat oor wat hulle inspireer om dié eeue oue kuns te beoefen.

Mense & Kultuur
Gratis

Diertjies teen die donker en verhale van hoop

Deborah Steinmair besing die lof van diere, van katte tot koeie, van honde tot orangoetangs, van skape tot slakke.

Menings & Debat

Moordklag: Die feite van die saak

Dit sou beter gewees het as sy pa hom aangerand het, sê die seun. Eerder as dit wat sy pa vir hom gesê het.

Nuus & Politiek

Pa-en-seun-span wen met rap, bakkietoere

Die Cederberg Eerste-party was net sewe weke geregistreer toe hy die DA in die munisipale verkiesings geklop het.

Mense & Kultuur

Leesbehoeftes in ’n tyd van Covid

Douw Krüger bekyk die pandemie se invloed op ’n paar boekgenres.

LEES WEER

Gesondheid & Omgewing

7 sinvolle stappe vir ’n planeet wat sweet

Die aarde tjop af, maar watter verskil kan óns maak aan die krisis? Hier is sewe sinvolle stappe.

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur

Adam Small: ‘Kaaps, my taal en my kruis’

In 1991 het die digter gesê ons kan apartheid vergewe, maar nooit vergeet nie. Of inhaal op lewens wat verwoes is nie.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

X