Hoekom praat almal nou skielik weer oor Suid-Afrika se olievelde?
Die olieboor-platform DeepSea Stavanger, een van die grootste en mees gevorderde in sy soort ter wêreld, het verlede week uit Noorweë in die Kaapse kuswaters aangekom, waarna dit die reis na die olie-eksplorasiegebied suid van Mosselbaai sal voortsit.
Die DeepSea Stavanger (http://www.myshiptracking.com):..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Lekker jobbies vir die kaders