Stuur ’n kort lesersindruk en wen ’n onweerstaanbare bundel...

WAT LEES JY?

Stuur ’n kort lesersindruk en wen ’n onweerstaanbare bundel vetplantfeetjies

In hierdie weeklikse rubriek van DEBORAH STEINMAIR word lesers se terugvoer en resensies geplaas en boeke weggegee.

EK wag nog op lesers se kort resensies.

Onthou, in ruil vir jou mening oor ’n boek of wat gee ons twee eksemplare van Antjie Krog en Ingrid de Kok se boek Vetplantfeetjies met kleurryke illustrasies deur Fiona Moodie weg. Stuur jou reaksie, kommentaar of kort resensie na: deborah.steinmair@gmail.com (mailto:deborah.steinmair@gmail.com). Ek plaas dit graag. 

Intussen, baie geluk aan Tshidiso Moletsane, die wenner van die Sunday Times-fiksieprys vir sy roman, Junx. Só het ek verlede jaar daaroor geskryf vir VWB:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.