Al wat ek weet, is dat daar Saterdag nog ’n skeur in die aarde sal verskyn, so groot soos ’n mens. En dat ek huil oor ’n vrou in die wit slaapjurk van haar oumagroot, skryf ANASTASIA DE VRIES.
DIE grootmense in onse straat het altyd net hul kop geskud. Jitte, dié M daam; is omtrên ’n lag wat sy an ha het. Waarheid. Jy kon haar tot in die verskiet hoor lag.
’n Week of twee gelede was dit nog daar, dai lag wat iewers agter haar naweltjie begin en dan plots, golf op golf oor haar lippe bars. Lag soese man, net soe lielik, het ’n pasbekeerde kerksuster op ’n keer in M se rigting getsssk-tskkk. Min gespin oor sy deur sulke heilige tanne gesleep word, hoor ek tot vandag toe nog hoe sy iets sê soos: Saia fô, djy! Gooi kêk toe, lat God en my ouma se ouma tot innie honnetste geslag mit hulle eie ore kan hóór hoe hêppie dié M-kind van hulle is.
Toe, verlede week. Hulle’t haar gekom haal, onse voorvroue, het haar pa oor die telefoon gesê. Sy’t gelukkig gelyk. Dit het gelyk of sy lag in haar slaap. Haar hand was yskoud toe hy daaraan raak. Sy het nie wakker geword nie. Sy het hoog teen die kussings, bo-op haar mooi, wit kooigoed gesit-lê. Hy kon die kamfer ruik aan die wit nagjurk van haar oumagroot wat sy in ’n laai gebêre het. Vir eendag. Onthou ek hoe lief sy was vir wit?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
’N SPIERWIT KOOI
Haar voorvroue het haar gekom haal
Al wat ek weet, is dat daar Saterdag nog ’n skeur in die aarde sal verskyn, so groot soos ’n mens. En dat ek huil oor ’n vrou in die wit slaapjurk van haar oumagroot, skryf ANASTASIA DE VRIES.
Deel
DIE grootmense in onse straat het altyd net hul kop geskud. Jitte, dié M daam; is omtrên ’n lag wat sy an ha het. Waarheid. Jy kon haar tot in die verskiet hoor lag.
’n Week of twee gelede was dit nog daar, dai lag wat iewers agter haar naweltjie begin en dan plots, golf op golf oor haar lippe bars. Lag soese man, net soe lielik, het ’n pasbekeerde kerksuster op ’n keer in M se rigting getsssk-tskkk. Min gespin oor sy deur sulke heilige tanne gesleep word, hoor ek tot vandag toe nog hoe sy iets sê soos: Saia fô, djy! Gooi kêk toe, lat God en my ouma se ouma tot innie honnetste geslag mit hulle eie ore kan hóór hoe hêppie dié M-kind van hulle is.
Toe, verlede week. Hulle’t haar gekom haal, onse voorvroue, het haar pa oor die telefoon gesê. Sy’t gelukkig gelyk. Dit het gelyk of sy lag in haar slaap. Haar hand was yskoud toe hy daaraan raak. Sy het nie wakker geword nie. Sy het hoog teen die kussings, bo-op haar mooi, wit kooigoed gesit-lê. Hy kon die kamfer ruik aan die wit nagjurk van haar oumagroot wat sy in ’n laai gebêre het. Vir eendag. Onthou ek hoe lief sy was vir wit?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
‘Ek wag op ’n nuwe Suid-Afrika’
Jeugdag is vir te veel nog #AlutaContinua
Stories word uit vreemde plekke gebore
Droëbrooddag word Krismis in Kalkfontein
Om deur ’n wond asem te haal
Ons kan en mag nie dieselfde wees nie
Om te weet wat ek weet
Deel
Deel
Volgende artikelAnastasia de Vries
Bydraende redakteurAnastasia is dosent aan die Universiteit van Wes-Kaapland, skryf soms, haar hartsgrond is in Ravensmead se lane en sy is mateloos verlief op haar studente, veral die eerstejaars.