LEES WEER | Kan ons almal net oor die weg kom?

WELWILLENDHEID

LEES WEER | Kan ons almal net oor die weg kom?

Suid-Afrika kan leer uit die ervaring van Amerikaners in die tyd van Rodney King, en uit die reaksies van Kambodjane ná die heerskappy van Pol Pot en die Khmer Rouge, het ISMAIL LAGARDIEN in Maart 2020 geskryf.

DIE damwal ten behoude van enige welwillendheid in Suid-Afrika is verbrokkel deur die teenwoordigheid van oudpres. FW de Klerk in die parlement gedurende die onlangse staatsrede. Die dae wat daarop gevolg het, was onaangenaam en taamlik ontstellend. Suid-Afrikaners baklei skynbaar konstant oor wie meer vervolg is, wie onskuldiger is, wie skuldiger is, en wie meer geregtigheid en vryheid verdien.

Ons verval in daardie lelike toestand waar iemand homself, van baie kante af, as onskuldig beskou – en daarom is almal anders skuldig.

Ek het van die kantlyn af toegekyk en nagedink oor die feit dat die meeste van ons deurwinterde skrywers en joernaliste geneig is om te fokus op die dinge in die samelewing wat skeefloop – waarskynlik omdat dit dui op waar die samelewing moeite moet doen om dinge reg te maak. Die huidige klimaat kry my onder weens die kombinasie van loutere gemeenheid, selfvoldaanheid, skynheiligheid, aanstellerigheid en aanvallendheid...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.