Waar is ons Dylan, Joan Baez, Zeina Shaath en Ehud Manor?

PROTESLIEDJIES

Waar is ons Dylan, Joan Baez, Zeina Shaath en Ehud Manor?

Ná die struggle-liedjies en die Voëlvrytoer van die laat 1980's is die sterkste weergawe vandag Jacob Zuma se ‘Umshini wami', terwyl mense nog steeds oral soos weggooigoed behandel word, skryf JAN HORN

DIE wind waai grys sementstof deur die stil, starende gapings in die mure. Ruitlose vensters van lewelose geboue in Gaza. Die stad bloei in kleurloosheid. Êrens speel ’n radio die rou klanke van ’n 16-jarige meisie wat ’n liedjie, “The urgent call of Palestine”, sing.

Can’t you hear the urgent call of Palestine?                                      Palestine – tormented, tortured, bruised and battered,                                  and all her sons and daughters scattered.

In ’n massa-optog in Tel Aviv sing ’n duisend stemme uit protes teen Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu se poging om die regbank te kniehalter, “Ein Li Eretz Acheret (Ek het geen ander land)” geskryf deur Ehud Manor, hier gesing deur Gali Atari. (https://youtu.be/kiOic1JiMQA)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.