Strenger en regverdiger wetgewing oor befondsing aan politieke partye deur skenkings en uit die staatskas kan die ruimte vir korrupsie vernou, maar HEINDRICH WYNGAARD hou nie asem op daarvoor nie.
DIE nuwe formule vir die verdeling van staatsgeld vir die befondsing van politieke partye het in 2017 op ’n laataandvlug vanaf Johannesburg na Kaapstad op die een kant van ’n naarword-kardoesie begin gestalte kry.
Partye was reeds geruime tyd goed aan die werk vir die afhandeling van die Wet op die Befondsing van Politieke Partye, wat begin vandeesmaand in werking getree het. Wat kortgekom het, was ’n “billike” en “regverdige” formule vir die verdeling van die geld wat die tesourie jaarliks aan die OVK toevertrou om onder die partye in die nasionale parlement en provinsiale wetgewers te verdeel.
Tot voor 1 April vanjaar was die verdeling 90% proporsioneel en 10% gelykop, waarvan die ANC as die meerderheidsparty nog altyd die meeste geld gekry het: tussen 55% en 60% van die 90%, dit wil sê tot byna R70 miljoen van die nagenoeg R160 miljoen in die partybefondsingsbegroting. Die DA se sny van die koek was 20% (sowat R30 miljoen); ’n party soos die VF Plus s’n sou sowat 3% (of R5 miljoen) wees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WIE WEN?
Die nare waarheid oor partybefondsing
Strenger en regverdiger wetgewing oor befondsing aan politieke partye deur skenkings en uit die staatskas kan die ruimte vir korrupsie vernou, maar HEINDRICH WYNGAARD hou nie asem op daarvoor nie.
Deel
DIE nuwe formule vir die verdeling van staatsgeld vir die befondsing van politieke partye het in 2017 op ’n laataandvlug vanaf Johannesburg na Kaapstad op die een kant van ’n naarword-kardoesie begin gestalte kry.
Partye was reeds geruime tyd goed aan die werk vir die afhandeling van die Wet op die Befondsing van Politieke Partye, wat begin vandeesmaand in werking getree het. Wat kortgekom het, was ’n “billike” en “regverdige” formule vir die verdeling van die geld wat die tesourie jaarliks aan die OVK toevertrou om onder die partye in die nasionale parlement en provinsiale wetgewers te verdeel.
Tot voor 1 April vanjaar was die verdeling 90% proporsioneel en 10% gelykop, waarvan die ANC as die meerderheidsparty nog altyd die meeste geld gekry het: tussen 55% en 60% van die 90%, dit wil sê tot byna R70 miljoen van die nagenoeg R160 miljoen in die partybefondsingsbegroting. Die DA se sny van die koek was 20% (sowat R30 miljoen); ’n party soos die VF Plus s’n sou sowat 3% (of R5 miljoen) wees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
‘Hoekom is daar ’n Ndebele in my winkelsentrum?’
Moeilikheid in die Huis van Mandela
Boesak: Behoede ons van ‘uitgestelde revolusie’
Studenteprotes: Niemand praat oor terugploeg nie
’n Prestasie-ooreenkoms vir ‘in die middel, Cyril’
Maties Rugby se R40 miljoen-wedstrydplan
Brief aan 'n Covid-kind
Deel
-
Deel
Heindrich Wyngaard
JoernalisHeindrich Wyngaard is 'n joernalis en burgerlike aktivis wat aan die hoof staan van die Kaapse Forum.