Met woorde soos met wonde: ’n Storie vir ’n ma

ALMAL IS IEMAND

Met woorde soos met wonde: ’n Storie vir ’n ma

’n Man e-pos ANASTASIA DE VRIES uit die bloute. Hy vra sy moet asseblief ’n storie vir sy ma, sy Mimme, skryf. En dis presies wat sy doen. Sy gaan haal hom ver en skryf ’n storie oor man-wees, oor aanvaarding en bowenal oor die liefde.

VAT my woorde, staan daar geskryf in die boodskapveld van die e-pos wat verlede Vrydag by my opgedaag het. En in die res, sonder behoorlike aanhef: “Seëninge op jou Vrouemaand. Ek gee vir jou ’n paar woorde. Jy maak ’n storie vir my ma. Sy vat alles kop toe wat jy skryf.”     

Vreemde e-posadres. Naamloos. En ten slotte dié paar reëls:

Nancy mettie Gerty-geire, sê my ma..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.