‘Daai een vis het ’n rassis uitgewis …’

HENGEL OOR DIE RASGRENS HEEN

‘Daai een vis het ’n rassis uitgewis …’

In ons uitgawe van 4 Oktober 2019 vertel DARREN TAYLOR die storie van 'n paar baanbrekers in die karperhengelwêreld. Swart hengelaars is nie meer onsigbaar nie, skryf hy, en saam met die groot visse wat hulle uittrek, trek hulle sommer ook 'n paar voormalige rassiste oor na die ander kant. Hier is 'n geleentheid om dié aangrypende storie weer te lees.

SO STAAN ons almal op ’n koue, maar helder lenteoggend langs Gauteng se Riviera. Ons is 'n vreemde spul bymekaar.

Daar's 'n fris swart ou in sy vroeë 30's wat na 'n cartoon vernoem is. Hy dra 'n kakiekleur kortbroek, 'n kakie trui, uitgetrapte plakkies en Ray-Bans.

Dan is daar 'n effens frisser middeljarige wit vrou met haastande en 'n helderpienk hemp aan, haar dik bo-bene in 'n pienk kortbroek (die naels en sandale is ook pienk), kroeserige oranje hare en pers spatare wat op haar kuite bult...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X