Stephen Saad: die man wat SA se Covid-inentingsplan moontlik...

DINK GROOT

Stephen Saad: die man wat SA se Covid-inentingsplan moontlik gemaak het

Stephen Saad, die hoof van Aspen Pharmacare, is moontlik een van die rykste Suid-Afrikaners van wie jy nog nie gehoor het nie. Maar nou is sy naam op almal se lippe nadat daar aangekondig is dat honderdmiljoene Covid- entstowwe in Aspen se fabriek hier in Suid-Afrika vervaardig gaan word – die enigste aanleg in die Suidelike Halfrond wat die internasionale farma-reus Johnson & Johnson vir die doel goedgekeur het. ANNELIESE BURGESS vertel meer.

STEPHEN Saad is 'n Durban-boykie. Gebore en getoë.

Gematrikuleer aan Durban High School en 'n handelsgraad aan die Universiteit van Natal behaal. Daarna vir 'n ruk gaan rugby gaan speel in Ierland en as geoktrooieerde rekenmeester gekwalifiseer. 

Maar Durban is sy tuiste. Hy woon steeds daar. En het Aspen Pharmacare, nou Afrika se grootste vervaardiger van generiese medisyne, in 1997 daar gestig. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.