3 Mei 2024

Vrye Denker

Welkom terug, Thabo!

Thabo Mbeki het sy stem teruggevind en het ambisieuse planne om ná die verkiesing 'n Nasionale Dialoog te hou.

Vrye Denker

Só werk korrupsie by NSFAS

Rudie Heyneke van Outa oor hoe skelms by dié hulpskema geld maak.

Vrye Denker

Die superkrag van testosteroon

'n Nuwe boek bied insigte oor die kragtige rol wat dié hormoon in libido (en emosie) speel.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Verbeel jou: sokker tussen Affies en Boishaai

Wit Afrikaanse kinders stel al meer in sokker belang, maar Afrikaanse skole wil dit nie aanbied nie.

Vrye Denker

Worsie en sy roekelose boeremetaalbarbare

By die Misty Waters-musiekfees in Secunda het daar 'n verrassing vol spoeg, desibels en waansin op die bittereinders gewag.

Vrye Denker

Die kraai en die babaduifies

Pas nadat hy uit die verbeterskool vrygelaat is, het Bobby Crozier gemymer hoe lekker sy nuwe skool sal brand.

Nuus & Politiek

Parys: Waar chaos en revolusie kom en gaan

As Jim Morrison of Jason Bourne by jou hotelkamer doenig is, is die kans goed dat jy in die Stad van Ligte is.

Vrye Denker

Dalk wag ’n monument vir LaMDA op ons

Die dag as masjiene 'n werklike bewussyn ontwikkel, sal ons nuut oor 'n klomp dinge moet dink.

Vrye Denker

Nuwe dinge wink, maar ’n laspos hou ons terug

Ons staan op die drumpel van nuwe ontdekkings, maar in die Afrikaanse idee-wêreld kom ons nie verby die irrasionele nie.

VRYE TYD

Vrye Tyd

Die kinkels in poli-kink-partytjies

As jy nie as vanilla gebrandmerk wil word nie, kan jy jouself toets deur 'n veilige poli-kink-party by te woon.

Vrye Tyd

Bederfdisse met granate en kwepers

Dié ‘outydse' vrugte beloon jou met heerlikhede vir relatief min moeite.

Vrye Tyd

Die dobbelgeld wat vir sport betaal

Whisky lieg natuurlik vir jou, maar niks lieg so lelik soos ’n slot machine nie.

Boeke

Stories in die landskap

Oor twee boeke waarin die natuur 'n groot rol speel, soos in boeke van ouds, wat landelik, idillies en pastoraal was.

Boeke

Die dag toe ek ook die son sien verdwyn het

Skrywers het oor die jare heen die surrealistiese belewing van ’n sonsverduistering probeer beskryf.

Boeke

’n Porno-teoloog, ’n sexy robot en vier susters

Drie boeke wat lesers na kalmeermiddels sal laat gryp óf sal bekoor.

Boeke

Rupert: ’n Realis wat in wonders glo

Die hersiene uitgawe van hierdie besonderse biografie.