Wagwoord vergeet?
Geen rekening? Registreer nou.
Hoe is dit moontlik dat pres. Cyril Ramaphosa nie besef Suid-Afrika is in ’n bestaanskrisis gewikkel nie?
’n Road trip na en van boekefeeste en herbesinnig oor Breyten Breytenbach se taalstryderskap.
Hoekom die konserwatiewes in Amerika en Europa nou so ontvanklik is vir Afrikaner-slagofferskap.
Min van ons het verwag dat ’n Suid-Afrikaner oorsee beroemder gaan word as Rassie Erasmus, maar dit het gebeur!
Sy wat gesien het waar Van Rensburg nie kon Sien nie, en gebrand het waar Johanna nie kon Brand nie.
VWB se inhoudsredakteur onthou die dae toe werk volop was in die mediabedryf en beskryf sy jare by Farmer’s Weekly.
Die Afrikaanse weergawe van sy dogter, Daphnée, se toespraak op sy begrafnisdiens op 5 Desember 2024 in Parys.
Donald Trump en JD Vance se afranseling van Volodymyr Zelensky het die internet soos 'n krismisboom laat uitslaan.
Ayo se finansiële state ontbreek, sy aandele is opgeskort en die reguleerders is nêrens te siene nie.
Wanneer 'n byl val, kan jy jou wend tot romans om by naels te kou; spanningsfiksie wat hoor en sien laat vergaan.
’n Klassieke boek en meesleurende rolprent met van die mooiste liefdestonele wat al verfilm is.
Is Melania Trump eintlik 'n betaalde dubbelganger? Ons sou nie so dink nie, maar soos alle joernaliste spits ons die ore.
’n Reisskrywer gee ’n poëtiese stem aan sy wanderlust. En ons nooi jou om aan ’n poësiekompetisie deel te neem.
28 Februarie 2025
Kameraad President Slaapwandelaar
Hoe is dit moontlik dat pres. Cyril Ramaphosa nie besef Suid-Afrika is in ’n bestaanskrisis gewikkel nie?
Mymeringe in ’n sterwensuur
’n Road trip na en van boekefeeste en herbesinnig oor Breyten Breytenbach se taalstryderskap.
Kan Starmer soos Macron flikflooi?
Hoekom die konserwatiewes in Amerika en Europa nou so ontvanklik is vir Afrikaner-slagofferskap.
Nuus wat jou kettingsaag laat opstart
Min van ons het verwag dat ’n Suid-Afrikaner oorsee beroemder gaan word as Rassie Erasmus, maar dit het gebeur!
Ploeg en gorrel, vuurtjie brand en water borrel!
Sy wat gesien het waar Van Rensburg nie kon Sien nie, en gebrand het waar Johanna nie kon Brand nie.
vrye denker
As jou nuwe job ’n sarsie goëlballe afstuur
VWB se inhoudsredakteur onthou die dae toe werk volop was in die mediabedryf en beskryf sy jare by Farmer’s Weekly.
#omtebreyten #altydbreyten
Die Afrikaanse weergawe van sy dogter, Daphnée, se toespraak op sy begrafnisdiens op 5 Desember 2024 in Parys.
Die nuus wat jou baie dankie laat sê
Donald Trump en JD Vance se afranseling van Volodymyr Zelensky het die internet soos 'n krismisboom laat uitslaan.
Ayo en die slapende finansiële waghonde
Ayo se finansiële state ontbreek, sy aandele is opgeskort en die reguleerders is nêrens te siene nie.
Gaan verf Orania rooi en groen met jou gene
Anderkant die rooi lyn van wat wit vroue begeer
Vra wat ek vir kunsmatige intelligensie kan doen ...
Gee daar ’n paar dollar vir die Boere, Donald
Afrikaanse musiek wys steeds hoe apartheid werk
Trots op die Boere, sê Kaunda (met ’n prekie)
Rillers wat wrede werklikheid oorskadu
Wanneer 'n byl val, kan jy jou wend tot romans om by naels te kou; spanningsfiksie wat hoor en sien laat vergaan.
Zhivago: Die mooiste liefde is verby
’n Klassieke boek en meesleurende rolprent met van die mooiste liefdestonele wat al verfilm is.
Skinner en strontstorie: wat’s die verskil?
Is Melania Trump eintlik 'n betaalde dubbelganger? Ons sou nie so dink nie, maar soos alle joernaliste spits ons die ore.
Rustelose poësie van reisiger Justin Fox
’n Reisskrywer gee ’n poëtiese stem aan sy wanderlust. En ons nooi jou om aan ’n poësiekompetisie deel te neem.
agterblad
Mikroblare, miso en Japannese TV
O, my tyd, waar op aarde is die tyd heen?
15+ vrae aan Carel Nel
Curriculum vitae van ’n loskop-korrelkop
Armoede, en geluk uit ander se geluk
Voor in die wapad wag ’n nuwe stryd
Steek nuwe grense oor in Afrikaans
Nasa bederf ons kanse op ’n skouspelagtige einde
’n Banting-gebed en jumpstart sonder ’n broek