Vrydag 16 Oktober 2020

EREROL VAN DIE EERLIKES

Mense & Kultuur
Gratis

Die helde wat opgestaan het vir die waarheid

Ons stel 'n ererol op vir die fluitjieblasers.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

200 dae en 200 nagte: Wat was, wat is en wat nog voorlê

Suid-Afrikaners is al sedert 15 Maart ingehok. Hoe het dinge verander tussen toe en nou? Willem Kempen vertel.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Leef tot by die punt van trane

Vier stryders skryf oor wat dit beteken om ten spyte van alles die lewe te probeer geniet.

Nuus & Politiek

Onstuitbare messias Trump vol nuwe trieks

'n Koors(agtigheid) het die sterkman van Amerikaanse politiek beetgepak, skryf Arrie Rossouw.

Ekonomie & Geldsake

Tesourie soek bloed in klip oor verkeerdom beplanning

Dit sou help as die tesourie nie moet skarrel om begrotings min of meer aanmekaar te timmer nie, skryf Hugo Pienaar.

Vrye Tyd

#DOPBEDONNERD NR. 3 | Skink, drink en rinkink

Wyn, wortelkoek en ’n vuurwarm rum maak hulle opwagting in die derde uitgawe van #Dopbedonnerd.

Vrye Denker

Is jy ’n masker-aap?

Kenmekaars en oor-kompenseerders. As jy nie jou masker reg dra nie, het Michèle Meyer 'n naam vir jou probleem.

Vrye Denker

Oor Fearfokol, Camo Carl en die Droster-kok

Max du Preez skryf oor die absurde teater van die ANC-faksies, grondonteiening en die swart man wat ‘jakalas’ sê.

Vrye Denker

SA ‘verdeel dalk armoede, nie welvaart’

Jaco Visser berig oor VWB en Kovsies se webinaar oor die ekonomiese kwessies wat SA in die gesig staar.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Kan ons nog die aarde vir die nageslag red?

Die planeet is ’n in enorme, warm penarie. Waar is die punt waar ons nie meer kan omdraai nie, vra Elsabé Brits.

Vrye Denker

Denke oor lewe, dood en genade

Cas Wepener en Tanya van Wyk vra dat ons die gesprek oor die dood lewendig hou, ter gedagtenis aan Karel Schoeman.

Gesondheid & Omgewing

Wees ’n slimmer plastiek-verbruiker

Is daar weens die Covid-pandemie nou selfs meer plastiekbesoedeling as tevore? Pieter Botha doen verslag.

Vrye Denker

Erg in aanval beseer, maar gees seëvier

Hy wil alles moontlik doen om seker te maak opgeneuktes word nou gestuit, skryf Ismail Lagardien.

Vrye Denker

Wie gaan plase kry, en wie nie?

Suid-Afrika moet van koers verander oor grondhervorming, skryf Carol Paton.

Vrye Denker

Slagoffers van narsistiese leiers

SA het baie narsiste in magtige posisies wat verdeling, korrupsie en vertraagde groei bring, sê William Gumede.

Mense & Kultuur

Miss Benson’s Beetle boei en betower

Dié roman wat die mirakelagtige voortvarendheid van ‘gewone’ vroue besing, is louter goud, sê Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

David se deernis bring die magic uit

Jan Horn het baie op die pad saam met David Kramer geleer – op soek na die Karoo se sangers en kitaarspelers.

Vrye Tyd

Van mieliepap tot poetoe en roosterkoek

Nettie Pikeur het planne vir die eerste maaltyd van die dag.

Vrye Tyd

Jamie se maklike peri-peri-hoender

Jamie Oliver maak peri-peri-hoender met knoffel, gerookte paprika, harissa, kruisement en aartappelwiggies.