Vrydag 23 April 2021

NOU RAFEL DIE WEERMAG EERS UIT

Nuus & Politiek

Mankolieke leër vind geld vir nuwe uniforms én oefendrag

Die weermag sit met ongekende begrotingstekorte, maar nuwe klere is klaarblyklik 'n prioriteit.

Vrye Denker

Hoër onderwys moet wegbreek uit al dié verstokte maniere

Die finansiering van studente is nie net burokrate of aktiviste se probleem nie, dis ons almal s'n.

Mense & Kultuur
Gratis

’n Vrou se plek is op die rugbyveld

Stem jy nie saam nie, is Aimee Barrett-Theron hier on jou te oortuig.

Nuus & Politiek

Die op- en ondergang van Helen se (im)Bongi

Bonginkosi Madikizela was 'n politieke uitverkorene, maar toe teken hy ’n eie doel aan.

Vrye Denker

Dis White Spiritual Boy of totale waansin

Max skryf oor Tokyo se bisarre perskonferensie, oor die steun vir die DA, en Zuma wat die voorvadergeeste inroep.

Vrye Denker

Bangui: ’n raaisel van diamante, bloed en ANC-konneksies

'n Nuwe boek werp meer lig op die rampspoedige ontplooiing van SA soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek.

Ekonomie & Geldsake

Hier’s raad vir ryk word in Suid-Afrika

Vyf mites, vyf waagstukke en drie paaie na voorspoed. Die keuse is joune.

Ekonomie & Geldsake

’n Klein bietjie Bitcoin

Deon Gouws vertel hoe hy sy tone in die water gesteek het met Bitcoin, en hoe hy dit steeds as ’n effense lotery sien.

Mense & Kultuur

Ware dapperes dra nie gewere nie

Vyf stories wat wys dat nie alle helde soldate of politieke leiers is nie. Inteendeel ...

Mense & Kultuur

Khoekhoegowab eggo weer aan die Kaap

Khoi-San-tale, onder die wêreld se oudstes, begin oplaas behoorlike erkenning kry.

Mense & Kultuur

Katarsis in die Tankwa

Florence de Vries vertel van die anderwêreldse isolasie wat sy en haar gesin in die Tankwa-Karoo beleef het.

Mense & Kultuur

Die bloedprys van weet

Ná haar stamboomnalopery weet sy haar bloed het ander flentertjies en flertsies in, maar dis steeds háár bloed.

Gesondheid & Omgewing

Keer só dat ’n hartaanval jou eindfluitjie blaas

Die risiko ís deesdae minder, mits ...

Vrye Tyd
Gratis

Fees van die Selfgenooides

Daar’s min naweekdinge gawer as ’n Saterdagbraai. Aan huis met Ruda en JP Landman word dit ’n kuier wat bybly.

Vrye Denker

Onteiening: Dis nie so erg soos dit lyk nie

Die wetsontwerp is nie so erg soos voorgehou nie, maar die deurslag lê in die toepassing daarvan.

Mense & Kultuur

Die verterende vuur wat selfs die spoke voor hom uitjaag

Bring die petrol, skryf opgesweepte mense, maar hulle weet niks van die kraak in die vestingmuur nie.

Mense & Kultuur

Frederik de Jager, op ’n fiets êrens heen

Frederik de Jager se eerste boek is 'n verskuilde outobiografie, skryf Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

‘Moet net nie praat van kitsch nie’

Die skilder Tretchikoff, soms ‘koning van kitsch’ genoem, het in Oktober 1991 met Vrye Weekblad gesels.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Afrikaans is mý taal

Hoe kan studente wat dieselfde taal praat, belet word om daardie taal met mekaar te praat?

LEES HIER!

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.