Vrydag 29 Julie 2022

GOING GROOT IN ’N UUR VAN NOOD

Nuus & Politiek

Hoe ry die Boere kla-kla so

’n Amerikaanse joernalis se boek oor ras en Suid-Afrikaners bevat ’n paar ongemaklike waarhede.

Vrye Denker

Die Buffel struikel

Ramaphosa was op die ANC se KZN-konferensie soos ’n kraagmannetjie met die stert tussen die bene tussen ’n pak hiënas.

Mense & Kultuur

Volg die bloedspoor met Facebook en poedel

Die gesigherkenningskundige Amanda Steenkamp het gehelp dat verdagtes in onder meer die Krugersdorp-moorde vasgetrek is.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Wat jy nié aan die einde van jou lewe sal wil sê nie

Waarom dit so belangrik is om emosionele risiko te loop.

Nuus & Politiek

Dis Ken versus Barbie in Tory-land

Die stryd om BoJo as Britse premier op te volg is eintlik ’n geveg oor wie die suikervrye Margaret Thatcher 2.0 is.

Mense & Kultuur
Gratis

Kind van die Moot, going groot till the dood

Van Pretoria tot Berlyn saam met die 23-jarige rapper Angie oeh.

Vrye Denker

Tjoekepakke, Cyril bou stoom!

Die kabinet se plan vir ’n opwindende nuwe soort mynbou neem vorm aan.

Nuus & Politiek

Politieke Notaboek | Groen lote net waar jy kyk

’n Soeke na aanduidings dat SA nie net slegte nuus is nie, en ’n vermaning teen etniese mobilisering.

Vrye Denker
Gratis

Vaardige afgetredenes moet weer kom werk

Die ‘vader’ van Gift of the Givers sê bedrewe, kundige afgetredenes moet terugkom werk toe en die land help regruk.

Vrye Denker
Gratis

Inspringers red SA se dorpies

Ontmoet die ware helde in dorpe waar korrupte kaders alles net al hoe meer laat agteruitgaan.

Mense & Kultuur
Gratis

Breakfast At Tiffany’s in Bronberghof

Anna Ziezanna Dirktiena Briedé het die krag van gebed en van Revlon-lipstiffie geken en gebruik tot reg op die einde.

Mense & Kultuur
Gratis

Distopiese Kaapstad, gedwonge selibate en ’n skandaal

Die nuutste aanbod deur Alistair Mackay, Sharon Bolton en Karen Slaughter, en iets uit Tom Dreyer se Kodachrome.

Mense & Kultuur

Begrafnispolisse, Jägermeister en ’n after party

Wanneer begrafnispolisse wel begin sin maak.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

WOENSDAG SE STORIES

Mense & Kultuur

Swaaiballe, ’n argetipe van populêre musiek

Marvin Gaye en Dave Gahan het verstaan dat heupe gehore kan opsweep, en het dit liederlik gebruik.

Gesondheid & Omgewing

Doen jy niks, of bou jy ’n bomskuiling?

Elkeen van ons vind 'n eie manier om moeilike tye te oorleef.