Vrydag 9 September 2022

GEBAARDE MUISE EN HOLHOENDERS

Nuus & Politiek

Skolewet: ‘Afrikaans word beslís geteiken’

Die SAOU-hoof meen die voorgestelde wysigings aan die Skolewet gaan ouers en beheerliggame se magte aan bande lê.

Vrye Denker
Gratis

Bemagtigingsgesprek in Uniegebou baar ’n muis

Absurditeit het gevloei waar dit nie kan loop nie in ’n gesprek om swart ekonomiese bemagting ‘te herbedink’.

Nuus & Politiek
Gratis

Is jy lus vir Vrye Weekblad III?

Max du Preez skryf versigtig optimisties oor die kanse dat VWB gaan oorleef en gee sy visie oor wat dit kan beteken.

Vrye Tyd
Gratis

Die humor in die begrafnis-hartseer

Hulde aan die vertroostende rol van ’n begrafnisondernemer wat stilweg sy ding doen.

Mense & Kultuur
Gratis

Boeke | Koning van harte en kinders wat rou

Daar is soveel wat Deborah Steinmair wil sê oor Paula Fourie se boek dat sy volgende week weer oor fiksie sal skryf.

Nuus & Politiek
Gratis

Politieke Notaboek | Hoekom bly Cyril tjoepstil?

Is die stadige ontvouing van die Phala Phala-drama omdat met die aangewese sondebokke onderhandel word?

Mense & Kultuur
Gratis

Om Covid én die EFF te stuit

Die Sahpra-baas wat haar oornag binne ’n pandemie én ’n politieke maalkolk bevind het.

Vrye Tyd
Gratis

Poepholhoender vir een

Joodse kerslig en ’n Bach-kantate kan woonstel-cuisine in pièces de résistance omtower.

Vrye Tyd

Tennis is ’n sport vir verloorders

Die rede waarom tennis vir speler en kyker so aantreklik is, staan geskryf in ’n tatoe op Stan Wawrinka se arm.

Mense & Kultuur

’n Britse koningshuis sonder die koningin? Ondenkbaar!

Gaan die monargie sonder koningin Elizabeth oorleef?

Vrye Denker

De Klerk en die Gorbachev-paradoks

FW de Klerk en Mikhail Gorbachev het albei mag in sterk dog falende stelsels geërf en toe die skrif aan die muur gelees.

Vrye Denker
Gratis

Oppas, demokrasie sál op loop gaan

Daar’s ooreenkomste tussen wat Mikhail Gorbachev in Rusland en FW de Klerk in Suid-Afrika gedoen het.

WOENSDAG SE STORIES

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Onthou jy nog ... koffie in ’n winkelsentrum?

'n Klompie goeters wat die afgelope week Willem Kempen se aandag getrek het.

Mense & Kultuur

Los gedagtes en oggendmiskolle

Sy is hartseer oor Afrikaans en voel die vaste grond onder haar voete wegkalwe.