KOEBAAI 2020! (DANKIE TOG)
11 idees om ons die toekoms in te neem
Elf idees wat die weg na ons toekoms wys. Saamgestel deur Willem Kempen.
Brief aan 'n Covid-kind
Heindrich Wyngaard skryf 'n Kersfeesbrief oor die dae van v.C (voor Covid) aan sy dogter wat onlangs gebore is.
Zondo se swaard vs. kapers se middelvinger
Die uurglas loop leeg vir die Zondo-kommissie, maar baie moet nog gedoen word, skryf Yolandi Groenewald.
Die jaar waarin ek geleer het om te huil
Dit is soos 'n kraan wat deur 'n geheime hand oop en toe gedraai word, vertel Anneliese Burgess.
2020: Die dans moet voortgaan
Die middeljarige Bill Bailey en SA se Oti Mabuse is die danskampioene wat ons in 2020 nodig het, skryf Adri Kotzé.
Die Gupta van die Gariep van die 1800’s
Max du Preez vertel die storie van ’n Europese swendelaar, Stephanos, wat amok onder inwoners gemaak het.
Agt kort kortverhale vir Kersfees
Deur Kate Bester, Marina Eilers, Marina Kolev, Marijke Coonaert, Loraine Stander, Maruanda Wynne en Emmie Bedeker.
DIE BESTE VAN 2020
JEFF RANKIN | 2020 in volkleur
Die kunstenaar Jeff Rankin kies sy nege gunstelingwerke wat hy in 2020 vir ons geskep het.
Feesaanbod: Spaar op ’n intekening of ’n geskenkbewys
Lees elke week 'n nuwe uitgawe op ons webblad of app.
Probleme met die действительность
Hier is vyf van C. Louise Kortenhoven se gunstelingstories uit Vrye Weekblad van 2020.
Oor zefgat politieke kragape, gebakte pere en papsakke
2020 se politieke verwikkelinge deur die lens van Piet Croucamp.
Nóg ’n skandalige jaar
Die skelms had ’n besige jaar. Van die Guptas, tot by die groentjies wat hul vingers in die Covid-19-pot gedruk het.
Ons mense: Van rare voëls tot godin van noir
Ons bring hulde aan merkwaardige mense – almal movers en shakers.
Verruklike kos en drank van 2020
Annelize Visser kies 15 hoogtepunte wat in 2020 lyf en siel getroos het.
Woorde wat tussen kop en pens tref
Anastasia de Vries se rubrieke is vlymskerp sosiale kommentaar. Hier is ses van ons gunstelinge van 2020.
15 uitblinkers oor die lewe en die liefde
Ons leefstylredakteur, Annelize Visser, skryf oor flash mobs, blikkieskos, brode, tupperware, tannies en die groot dors.
Eerlikes, oneerlikes en gewones
Ons het hulde gebring aan eerlikes, geskryf oor boewe op plase, in buurte en townships, en oor gewone mense.
Die slegste jaar se vyf beste boeke
Anneliese Burgess deel die vyf boeke wat in 2020 'n diep en blywende indruk op haar gemaak het.
’n Lagardien vir elke maand
Ons kyk terug op dié helse jaar met die rubrieke van oudjoernalis en politieke ekonoom Ismail Lagardien as gids.
Hoop in die tyd van corona
Max du Preez mymer oor wat die jonger geslag eendag oor die jaar 2020 gaan sê.