Vrydag 5 Augustus 2022

HORINGS, WANBEGRIP EN URANUS

Mense & Kultuur

‘Maties is ’n nasionale bate, nie ’n volksuniversiteit’

Wim de Villiers praat oor onder meer sy passie om Stellenbosch 'n voorste navorsingsuniversiteit te maak.

Vrye Denker

ANC het ’n wanbegrip van werkskepping

Die ANC se leiers het geen benul wat dit werklik beteken om werk te skep nie.

Nuus & Politiek

Die staatsgreep-spook lóóp

Die nuwe bangmaakspook in SA is dat die ANC sal weier om die mag af te staan as hulle in 2024 die verkiesing verloor.

Vrye Denker

Mashatile: die volgende adjunkpresident?

Die stryd om die ANC se adjunkpresidentskap is onseker, maar die party se tesourier lyk na die voorloper.

Vrye Denker

Geld gaan vloei in ANC-leierstryd

Die ontleding van magsnetwerke bied nuwe insigte in die binnewerkinge van die regerende party.

Nuus & Politiek

Politieke Notaboek | Nuus vanuit Uranus

Oor ‘witmanskap’, die vreemde wêreld van regse Afrikaners, Helen en rommelstrooiers, en Corné die koalisie-tsaar.

Nuus & Politiek

ANC-beleidskonferensie in perspektief

Ontleders probeer sin van die ANC se pas afgelope beleidskonferensie maak.

Mense & Kultuur

Ons kies 9 nie-fiksiewenners

Van ’n Rus in die ABO tot die ANC in bannelingskap en die stryd teen renosterstropers.

Vrye Denker

Ignasius, Kritzie en my ma

Tinus Horn se ma sou nou op Vrouedag 97 word, maar hy’s so dankbaar dat sy dié paartie kan skiep.

Wetenskap & Tegnologie

Colombia wys daar ís lewe ná beurtkrag

Colombia se eie 1994-kragwonderwerk kan as motivering vir Suid-Afrikaners dien.

Nuus & Politiek
Gratis

Afwesig + tugondersoek = prestasiebonus!

Die nuwe raad van die Nasionale Loteryekommissie probeer 'n korrupte kultuur omkeer.

Mense & Kultuur

Aan tafel sonder Nettie Pikeur

Ons bring hulde aan Madeleine van Biljon, VWB se Nettie Pikeur, wat hierdie week oorlede is.

Vrye Tyd
Gratis

Op ’n blitstoer deur Chinatown, Cyrildene

Stap saam deur dié kosparadys en maak self Oosterse kluitjies en miso-karamel.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.