Vrydag 26 Augustus 2022

’N VIRUS WINK MET SKINNY JEANS

Vrye Denker

Vergewe of vergeet: die stryd teen die Luthulihuis-virus

Dis tyd om verantwoordelikheid te neem pleks van vroom vir vernuwing te pleit.

Nuus & Politiek

Batohi wil dit deursien, al vat sy slae van oral

Waarom sukkel die NVG so om van sy eie vrot appels ontslae te raak?

Nuus & Politiek
Gratis

Eens had ons leiers soos Moshoeshoe

Die beste rolmodel kom uit ons eie geskiedenis hier aan die suidpunt van Afrika.

Mense & Kultuur
Gratis

Dimitra se movie

Die storie van ’n transgender vrou in ’n Griekse dorpie in ’n tyd toe die hele wêreld se aandag daarop gerig was.

Vrye Tyd

En die kykNET-Rapport-boekprys gaan aan ...

Ons kyk na die titels op die kortlys vir die kykNET-Rapport-pryse se twee fiksiekategorieë – almal vroulike skrywers.

Nuus & Politiek
Gratis

Medalje vir Babita, en Julius vir adjunk

Oor ’n hospitaal se tender vir skinny jeans, Malema wat adjunkpresident wil word, en die Dali-en-Busi-show.

Vrye Tyd

’n Hele leërskare van tannies

As jy weet watter tipe tannie jy is, sal jy jouself vratte en al aanvaar.

Vrye Denker
Gratis

Gen Z: Mees bedorwe sneeuvlokkies nóg?

Dis die eerste generasie wat ná slimfone gebore is wat nou die werkplek betree.

Vrye Denker

Ryk vriende is die pad uit armoede

Ouers wat kinders 'n beter lewe wil bied, hoef hulle nie na beter skole te stuur of na 'n meer gegoede buurt te trek nie.

Mense & Kultuur

Die wiel van veroudering draai, my suster

Toe die matrone op 88 in die hospitaal beland, kla sy oor ‘die hele professie’ wat skynbaar die kluts of plot kwyt is.

Vrye Denker

Lesufi die Balbyter en mense sonder ’n geskiedenis

Die wrok wat die Gautengse LUR vir onderwys teen Afrikaans het, herinner sterk aan lastige, knaende rooimiere.

Vrye Denker

Op ’n pelgrimstog deur SA se Sewe Doodsondes

Wie sou almal op dié lys kon pryk?

Vrye Denker

Diskrepansie tussen ANC-persepsie en realiteit

Die wens is vir ’n gesonder ANC eerder as geen ANC nie.