22 Desember 2023

Vrye Denker
Gratis

Wie is die ware swerwer?

Daar is iets onwerkliks aan swerf as 'n werkswyse om liggaam en gees van 'n bekende na 'n onbekende milieu te verplaas.

Mense & Kultuur
Gratis

Eerste vrou wat doodstraf in Kaap kry

Die tragiese verhaal van die eerste vrou wat aan die Kaap die doodstraf gekry het.

Vrye Denker
Gratis

Liewe Pa, niks is meer wat dit was nie

Die papsak is nou ons nasionale simbool en mieliepap weer ons stapelkos.

Vrye Denker
Gratis

Fred de Vries se toptien van 2023

Hy herroep die hoogte- en laagtepunte van 2023 en deel sy toptien- (plus een) albums.

Boeke
Gratis

Wie wil ek lees, wie wil ek date?

Watter Afrikaanse skrywers se boeke om in die feestyd te lees as jy nie op soek is na spookasem nie.

Vrye Tyd
Gratis

’n Resep vir Kers-harmonie

ALETTA LINTVELT kom met 'n spyskaart vir 'n nuwe era vorendag.

Boeke
Gratis

Verhale oor eksentrieke vroue boei

’n Keur van romans oor anti-heldinne wat hulle deur niks laat onderkry nie.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration

HOOGTEPUNTE VAN DIE JAAR

Vrye Tyd
Gratis

Die laaste Jood van Bothaville

Jare ná die afsterwe van Bothaville se nederige Joodse skoenmaker is eers besef sy viool was dalk 'n Stradivarius.

Vrye Denker
Gratis

Wat de vloek gaan hier aan?

Die gebruik van kragwoorde hou verskeie onverwagte voordele in.

Vrye Denker
Gratis

Goddelose plek sonder eenvoudige waarhede

Israel en Gaza: Hoeveel kinders ken steeds niks anders as honger, vrees en geweld nie?

Mense & Kultuur
Gratis

Elita de Klerk: Deur my hartseer sien ek SA se trauma

Dit was in haar verlies as weduwee dat sy die land se pyn ook in die oë gekyk het.

Vrye Denker
Gratis

Kerneels deel sy musiekskatte

Lesers sal nooit weer kan kla hulle het nie genoek musiek in hulle lewe nie.

Mense & Kultuur
Gratis

Liefde, wellus en korrupsie aan die Kaap

Die rykste vrou aan die Kaap in die vroeë 1700’s was die dogter van ’n slaaf en self die eienaar van vele slawe.

Vrye Denker
Gratis

Claremont se Kakies sou fluister: ‘Afrikaans ...’

Die storie van ’n Engelse gesin wat in 1948 uit Ceylon in SA aangeland en onder ‘the bloody Nats’ kom woon het.

Vrye Denker
Gratis

’n Talent vi suffering

Lees self waarom dié lesing deur vanjaar se houer van Jan Rabie en Marjorie Wallace se skrywersbeurs soveel lof kry.

Vrye Denker
Gratis

Soms is die Hel die Hemel

’n Goeie 4x4-voertuig kan jou help om te reis na plekke waar min ander mense kan uitkom.

Vrye Denker
Gratis

Laat die reis met jou gebeur

Die avontuur het uit ons reise verdwyn. Dis tyd dat jy net weer in ’n rigting inneuk.

Vrye Tyd
Gratis

Die evangelie van die Croc

Die Croc was nog nooit die mooiste meisie in die klas nie, maar dis nie die kaart wat sy speel nie.