2 Februarie 2024

Vrye Denker

Die aanloklike illusie van ’n meesterplan

Twee verslae oor die geweld en onrus in KwaZulu-Natal en Gauteng in Julie 2021 bied nie maklike antwoorde nie.

Nuus & Politiek

SA betaal duur vir Zuma

Jacob Gedleyihlekisa Zuma het die afgelope 16 jaar 'n verwoestende rol in die ANC en die land gespeel.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Herinneringe aan motors en mense

Vinjette oor vier van die talle motors wat Herman Lategan aan mense uit sy verlede herinner.

Mense & Kultuur

’n Vars bries vir Tshwane

Suid-Afrika moet gered word en dit gaan nie gebeur as die ou weë gevolg word nie, meen Nasiphi Moya.

Vrye Denker

Bafana se weergawe van ‘Maak die Bulle almal Bokke’

Bafana se geruste samespel was die afgelope drie wedstryde 'n openbaring.

Mense & Kultuur

Chaos heers in Zoeloe-koningshuis

Die kwessie van koning Goodwill Zwelithini se opvolger bly is steeds voor die howe.

Vrye Denker

Ná die onskuld, die gewete

Vir wie gaan jy stem? vra ’n familiekind nou onlangs. Die antwoord ontwyk steeds.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Knipoog daai Art Deco-lamp vir my?

Lewelose dinge raak deesdae al hoe meer voor op die wa.

Vrye Tyd

The Police: As fiksie die feite in boeie slaan

Hulle musiek was drie mense s’n wat soos een mens leer dink het.

Vrye Tyd

Olyfolie: Die goue elikser van die gode

'n Liefde vir olyfolie, die voordele daarvan en twee heerlike resepte.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Alles op die Fomo Sapiens-radar

Van 'n papiermaché-huis wat Kaapse storms weerstaan tot wenke oor gesigskeer vir vroue.

Vrye Tyd

15 vrae vir Roelf Meyer

Die oud-politikus is mal oor rugby en gee wêreldwyd raad oor konflikoplossing.

Boeke
Gratis

En tog, die deuntjie draal

Op die wieke van Koos du Plessis se woorde en wysies.

Boeke

Klein sondes in die klooster

Skurke skuil selfs in religieuse ordes.

Boeke

Fuentes: die Balzac van Mexiko?

Joan Hambidge vertel van die diplomaat en skrywer wat die morele korrupsie van dié stad ontmasker.

Boeke

Gaza se verskillende narratiewe

Mareli Stolp wend haar na ander se woorde oor hierdie donkerte.

Boeke

Mrs Kelly se onvergeetlike monster

Kerneels maak ons lus om speurder te speel en kortverhale te verslind.