21 Junie 2024

Nuus & Politiek

Vele landmyne op RNE-onderhandelingspad

'n RNE is 'n wonderlike idee, maar word deur die magspeletjies tussen die ANC en die DA bedreig.

Vrye Denker

Kanselleer sommer die hele US

As Wilgenhof nou moet sluit, sal konsekwente optrede verg om sommer die hele kampus te kanselleer.

Vrye Denker

Die begaafde broers Breytenbach

Kol. Jan Breytenbach word as een van drie sibbe met hoogs uiteenlopende lewens en sienings onthou.

Vrye Denker

Stemuitslae nie bo ondersoek verhewe

Die MK-party het nie bewyse van knoeiery in die verkiesing nie, maar die uitslae moet steeds bespreek kan word.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Die nuus wat jy nie sien kom het nie

Brokkies, meme en video's wat die oog gevang het in reise op die wêreldwye web.

Nuus & Politiek

Die eko-krygers van Pondoland

Die Xolobeni-gemeenskap aan die Wildekus veg opnuut om hulle grondgebied teen nadelige staatsbesluite te beskerm.

Ekonomie & Geldsake

18 dinge om oor kriptogeld te weet

Ten spyte van swendelaars en skouspelagtige mislukkings gaan die kripto-bedryf net groei en groei.

Vrye Denker

Diere praat sag met Anna Breytenbach

Nog 'n lid van 'n merkwaardige familie, met die kosmos se wysheid in pag.

Vrye Denker

Die krag van politieke nostalgie

Dit word geassosieer met geheue, maar ook verlange, heimwee, herinneringe, verlange en spyt.

Vrye Denker

Al is ’n huis nog hoe arm, hy dek warm

Die Pride Shelter Trust teen die hange van Tafelberg is 'n veilige hawe vir lede van die LGBTQIA+-gemeenskap.

Internasionaal
Gratis

Konflik dwing Soedan na hongersnood

Sowat 18 miljoen mense in Soedan, insluitend 3,6 miljoen kinders, is erg verhonger.

VRYE TYD

Vrye Tyd

Duane se dubbel is hier

Die naweek se twee watertand-rugbywedstryde sal die kollig op nuwe talent laat val.

Vrye Denker

Die versteekte gevaar in ’n memo

Onderwysers moet steeds krities bewus wees van die gevare van ’n verskuilde kurrikulum.

Vrye Tyd

Master Jack en Meester John

Liedjieskrywers in die apartheidsjare moes sensuur fnuik deur die onderwerpe van hulle werk te kamoefleer.

Boeke

Meneer se skoolmeisie en vier rillers

’n Deurloop van vyf boeke: 'n naelbyt- huishoudelike noir en vier misdaadrillers.

Boeke

’n Weerlose seisoen

Sigrid Nunez se nuwe boek kyk terug na die inperking van 2020, ’n tyd van eensaamheid en introspeksie.

Boeke

Paradoksale Pynchon met ’n knypie sout

Sy uitdagende skryfwyse herinner aan dié van Etienne Leroux.

Boeke

Katvis, ware liefde en oorgewig

'n Akademikus en medikus word as ’n katvis ontmasker, ’n boek oor onsterflike liefde en navorsing oor dieetpille.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Stap en sê koebaai vir suiker

Die Fomolistas bekyk taal-apps, die wêreld se langste sirkelroete en wat in Donald Trump se kop aangaan.