Vrydag 12 April 2019

Robert & Johan

Nuus & Politiek
Gratis

Die ‘apartheidspolisieman’ en die ‘ANC-terroris’

Dis 'n ongewone vriendskap, dié tussen oudgeneraal Johan Booysen en Robert McBride, wat Donderdag by die...

Kain & Abel

Nuus & Politiek
Gratis

Nou’s dit oorlog in die ANC

Met net 25 dae oor voor die algemene verkiesing van 8 Mei lyk die ANC meer verskeurd as ooit tevore, skryf Max du Preez

Vrye Denker
Gratis

Malema se vlymende swaard

Malema wil nie net op Ramaphosa jag maak nie, hy wil die president van Suid-Afrika word, skryf Piet Croucamp

Gifbekke

Mense & Kultuur
Gratis

‘Die stront van sensuur’

Die kunstenaar Anton Kannemeyer gesels met Elsabé Brits oor die hart van satire, die gevaar van sensuur en meer

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Jou ma se masels

Vals anekdotes oor inenting en emosionele pseudowetenskap kan geweldige skade aanrig. Elsabé Brits stel ondersoek in

Kos, kuns, Kondo en koeie

Vrye Tyd
Gratis

In 'n blik gedruk

Blikkieskos is nie te versmaai nie, skryf Nettie Pikeur

Vrye Tyd
Gratis

Heilige koeie

Noord tot suid

Don't cry for me ...

Mense & Kultuur
Gratis

Die vele gedaantes van Buenos Aires

Jacques Pauw oor die stad van Evita Perón, die Moeders van die Plaza de Mayo en die vallende peso

Hoe praat ons?

Vrye Denker
Gratis

LESERSBRIEWE | Professor vs professor oor ons taaldebat

Hier is wat die akademici dink van ons plan om loslit-Afrikaans in Vrye Weekblad te gebruik