Vrydag 5 Junie 2020

DIS HOE ONS ROL

Vrye Denker
Gratis

Misbruik van die ‘wetenskap’

In alle grondwetlike demokrasieë is rasionaliteit ’n maatstaf vir gedrag of besluitneming, skryf Piet Croucamp.

VRAE WAT PLA

Nuus & Politiek

Vra vir pappie oor TZ, Duduzane

Die Zumas gaan nie oor die Thami Zulu-skandaal praat op Zooming with Zumas nie, reken Max du Preez.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

10 vrae wat nog oor die virus pla

Hoe ver is ’n entstof? Kan jy dit weer kry? Elsabé Brits beantwoord dié en agt ander vrae oor die Rona.

EK WIL NÓÚ DIE BESTUURDER SIEN!

Mense & Kultuur

Karen – sosiale media se wit (nag)merrie

Dis die woedende wit vrou met die hare en die houding. Madeleine Barnard sit die stereotipe onder die loep.

DANS OP DIE HOOGTES

Mense & Kultuur
Gratis

Nou kan die rare voël rus

Hierdie huldeblyk is 'n onbegonne taak, skryf Deborah Steinmair by die afsterwe van die skrywer Jeanne Goosen.

IN MET DIE NUWE

Nuus & Politiek

Welkom in die nuwe wêreld van werk

Bruce Whitfield vra of kantore die Covid-19-pandemie gaan oorleef.

Vrye Denker

Goeie leierskap is wat ons nodig het

Die geveg oor die toekoms van ekonomiese beleid broei reeds, skryf Stuart Theobald.

MAMPARRAS VAN HEINDE EN VERRE

Vrye Denker

#GingersMoetVal

Max du Preez skryf oor die twee grootste gemmer-mamparras, ons eie Lindiwe Zulu en pres. Donald Trump van die VSA.

DIS AANSPEEKLIK!

Mense & Kultuur

Fietsry, die stille revolusie

Die fiets, wat lank voor die motor mense suksesvol vervoer het, is terug om sy plek in te neem, sê Dawid Botha.

JY KAN JOU OË NIE GLO NIE

Wetenskap & Tegnologie

Het dit ooit regtig gebeur?

Sogenaamde “deepfake”-tegnologie word al hoe beter, en toegankliker vir al hoe meer mense, skryf Willem Kempen.

NALATENSKAP UIT DIE BOLAND

Mense & Kultuur

Die verhale van mense wat soos ek lyk

Wat kan meer waardevol wees as ’n geskiedenis van hoe mens eens op ’n tyd gevoel het? vra Florence de Vries.

TROOSKOS OP PATERNOSTER

Vrye Tyd
Gratis

Sjef Jan praat oor kos vir sy siel

Ná maande van inperking is Restaurant JAN in Nice dié week weer oop. Annelize Visser praat met dié SA sjef.

PASSIE EN POËSIE

Mense & Kultuur

Landskap met vroue en slang

Deborah Steinmair versin 'n gedig soos 'n aanklag uit die titels van meer as 200 Afrikaanse boeke.

Vrye Denker

’n Koppestamp oor krisante

Die verhaal van twee dosente en ’n blommevereniging – en beweerde plagiaat. Heindrich Wyngaard vertel.

VIR SPYS EN DRANK ...

Vrye Tyd

10 wenke vir lekker kook met wyn

Noudat Tops weer oop is, gaan dit vrolik in die kombuis. Annelize Visser deel 10 lesse oor kook met wyn.

Vrye Tyd

’n Sestig-uur-brood vir die geduldiges

In ’n tyd van baie wag neem Frederik de Jager jou op ’n langstoriereis na die lekkerste en gesondste brood nóg.

KIELIE JOU BREIN

Mense & Kultuur

VWB se Groot Vasvra: Ronde 4

Toets dié week alles van jou perde- tot jou sterrekennis met ons nuutste vasvra.

MEE(M)STERLIK!

Mense & Kultuur

Ermahgerd, wat meem jy?

Mila de Villiers volg die ontwikkeling van die meem.

DIE PRYS VAN NUUS 

Vrye Denker

Lees en betaal, die wet van virusverhaal

Nuusgebruikers sal dalk meer moet opdok as die land se media Covid-19 wil oorleef, skryf Herman Wasserman.

LESERSBYDRAE

Vrye Denker

Konkel OBK saam om GEPF te beroof?

Die pensioenfonds is niemand se reddingsfonds nie, maar dit skeel die OBK blykbaar min, skryf dié leser.