Vrydag 1 April 2022

STRAK NOTE IN ’N SOMBER SIMFONIE

Nuus & Politiek

’n Simfonie van straffeloosheid

SA se verterende wetteloosheid waar gevolge vir selfs die ergste misdade al lankal nie meer die reël is nie.

Vrye Denker

Wapens troef feite by gesprek oor taxibloedbad

Piet Retief sou straks kon leer uit ’n bemiddelingsessie oor taxigeweld waar niemand hulle wapens wou prysgee nie.

Vrye Tyd
Gratis

Styl, Schopenhauer, C.R. Swart en Shaka

Styl. Dis in die houding. Soos Shaka. En Winnie. Generaal Christiaan de Wet. En die Jesus in die Kinderbybel.

Mense & Kultuur

Agterjaarts, bemoerd, memoires en misdaadrillers

Oor Kirby van der Merwe se jongste roman en Michèle Meyer se debuut, asook kort kykies op nog boeke.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Sterwende kinders en weeldemotors

Spandabelheid tydens hongersnood, Pandor se diplomatieke voetwerk, en die Stryd van die Ego’s tussen Malema en Lux.

Nuus & Politiek

Soldate wat skiet sonder gewere

Is een onvergeetlike foto wat 'n oorlog visueel vasvang 'n fotograaf se lewe werd?

Nuus & Politiek

Só wen mens die Jackpot keer op keer!

Die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor korrupsie met Lottogeld word vandag aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig.

Vrye Denker

Eksklusief: Cyril lei die zombie-inval

Die keer toe Tinus Horn 'n vinger verloor het sonder om 'n hart te wen.

Mense & Kultuur

Esther: ‘Dis in my hart en bloed om te verf’

Die befaamde Ndebele-kunstenaar wat wreed in haar huis aangeval is, is ’n kulturele kryger sonder weerga.

Mense & Kultuur

Kook met koffie

Lientjie Wessels eksperimenteer met koffie in kos en deel van haar resepte vir 'n nuwe resepteboek.

Mense & Kultuur

Pruime vir bottel, bêre en bedruip

Onse Nettie deel twee heerlike planne vir ’n geil pruim-oes.

Vrye Tyd
Gratis

Kaaps-Maleise leefwêreld deur ’n kameralens

’n Foto-uitstalling in Kaapstad vang die kultuur en tradisies van die Kaaps-Maleise en Moslem-gemeenskap uniek vas.

Vrye Denker

Klip in die bos | Is die Kerk nog relevant?

Die banke en kerkkaste van tradisionele kerke raak al hoe leër en die vrae meer.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES VRYE WEEKBLAD OP DIE APP