5 Januarie 2024

Nuus & Politiek
Gratis

SPESIALE VERSLAG | Die NSFAS-strooptog

In 'n reeks klankopnames word onder andere die minister van hoër onderwys by 'n patronaatnetwerk betrek.

Vrye Denker
Gratis

Israel: SA betree weer die morele hoë grond

SA het met sy aansoek by die IGH oor Israel ’n stuk van die morele gesagsposisie van die Mandela-era teruggeëis.

Nuus & Politiek
Gratis

In die smeltkroes saam met Oscar

Die Pistorius-familie se voormalige mediabestuurder besin die eerste keer oor die waansin van dié hofsaak.

Vrye Denker
Gratis

Namibië wys ons hoe dinge beter kan wees

Ten spyte van foute en gebreke kan ons baie by ons noordelike bure leer.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Oranjeman se steun in SA slaan pal dronk

Hoekom vind Trump-bewonderaars aan weerskante van die Atlantiese Oseaan soveel aanklank by die man?

Vrye Denker
Gratis

SA en Israel het verskillende paaie gekies

Een het apartheid beëindig, maar sy vrede word bedreig. Die ander handhaaf apartheid en pleeg oorlogsmisdaad.

Vrye Denker
Gratis

Jy, 2024 en die kassie!

Ali van Wyk dis 'n spyskaart vol kykvermaak vir die begin van 2024 op.

Vrye Denker
Gratis

Dit was ’n aaklige jaar én ’n jaar van tuiskoms

Sy weet nie wat sy gaan doen aan voornemens vir 2024 nie, maar sy weet watter mense sy saam met haar dié nuwe jaar wil indra.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Jou dermkanaal is ’n geluksfabriek

Daar is 'n fassinerende skakel tussen jou dermkanaal-mikrobioom en jou brein.

Vrye Denker
Gratis

Noenmaal met ‘Tossie Lochner, Italië’

Vir drie dekades het die luisteraars van Monitor en Spektrum na Tossie Lochner se verslaggewing uit Italië geluister.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Vreedsame nuwejaarsderms

'n Vas met groen sappe kan jou geteisterde spysverteringskanaal ná die feestyd 'n ruskans gee.

Vrye Tyd
Gratis

Retro-makietie vir die nuwe jaar

Cheers op 2024 en mag hy aansienlik sagter wees.

Vrye Tyd
Gratis

Krieket SA se groot boggerop

KSA se komitee moet in ’n ry op hulle knieë staan om Dean Elgar se dienste te behou.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Van warm honde tot cool vondste

Al die dinge op die Fomo sapiens-radar hierdie week waarvan jy wil weet.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Emo Adams

Emo Adams is 'n besige man. Maar kon tog tyd vind om ons vrae te beantwoord.

Boeke
Gratis

Boeke by die Kerskoek

Ons boekeredakteur verloor haar in ander se gekompliseerde lewens in eksotiese bestemmings.

Boeke
Gratis

Jong vroue in ’n harde manswêreld

'n Aangrypende prentjie van jong vroue wat veg om oorlewing, vryheid en ontvlugting.

Boeke
Gratis

Portugese en Suid-Amerikaanse fiksie

Die tegnieke wat groot skrywers gebruik om lesers wakker te skud.

Boeke
Gratis

Om boeke te herbesoek

Tekste wat die moeite werd is om weer en weer te lees.

Boeke
Gratis

’n Stewige oes van jaareind-boeke

Varke in Hollywood, ontbering in Siberië, klein genades en groente.