1 Maart 2024

Vrye Denker

Ek voorspel die ANC gaan in Mei...

Hier is my storie en ek hou daarby.

Nuus & Politiek

Wit boere help jong swart boere ontwikkel

Judy Stuart maak honderde jongmense se landboudrome waar.

Vrye Tyd
Gratis

Bouwer Bosch: ‘Ek is hier om te dien’

As jy gedink het die vinnigste groeiende sport in SA is “vlagwapper” buite howe, is jy verkeerd. Dit is inderdaad padel.

Nuus & Politiek

Landmyne op die pad na ’n koalisieregering

Daar sal vóór 29 Mei beraadslaag moet word oor die aard van 'n moontlike koalisie- of minderheidsregering.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Onteien nuwe wet skrywers sonder vergoeding?

Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg is ’n verregaande en verdoolde vergryp deur die staat.

Vrye Denker

Hof nie die forum vir dié debat nie

Die regter wat advokate opdrag gegee het om te verduidelik hoekom hulle almal wit is, het onbehoorlik opgetree.

Nuus & Politiek

Tent City se gruweleinde

Tent City is op 22 Februarie met groot schadenfreude en bravade deur veiligheidsbeamptes vernietig.

Vrye Denker

Dylan kry eerste prys vir verlore lyk

Niemand kan beswaar hê teen ryk popsterre wat saam ’n sentimentele deuntjie sing om verhongerde mense te red nie.

VRYE TYD

Vrye Tyd

Ouma trap vas

Die dag toe Ouma van 'n vasgekeerde tier in 'n vasgegomde soutpilaar verander het.

Vrye Tyd

R.E.M. se superhelde

Dink jy aan alternatiewe rock-musiek, dink jy aan R. E. M. Nie aan die Ierse sell-outs U2 nie.

Vrye Tyd

Kerrietjops en kerriesous

Bokvleis is gesond en baie geurig, maar steek dit agter ’n kerriesous weg as jy gevoelens wil spaar.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Milaan-modes tot ’n maklike pizzadeeg

Moetlees-boeke en -flieks en die gesonde leefstyl van Japannese vroue inspireer die Fomolistas.

Vrye Tyd

15 vrae vir Erik Holm

“Ek’s nou wragtag al 15 jaar in 'n rolstoel," vertel die Binnelanders-akteur.

Boeke

Die klankbaan van sielkundige rillers

Twee noirs wat die verbeelding aangryp en jou uit die slaap sal hou.

Boeke

‘Our Strangers’

Die alledaagse word meesterlik onder Lydia Davis se mikroskoop ontleed.

Boeke

‘Terra Nostra’: Cervantes en Fuentes

Die herlees en herbedink van 'n teks wat sowat 50 jaar gelede verskyn het.

Boeke

Die pad na stilte

Die stryd om rustig te word en 'n boek oor stilte en die kontemplatiewe.

Boeke

Krieket en hoendervel

En ontdek nuwe skrywers wat hom verruk en ons nuuskierig maak.

HIERDIE WEEK SE GESELSBRIEWE