5 Julie 2024

Nuus & Politiek

Liberals en die comrades in een kabinet?

Die DA sal 'n fyn dans moet dans om die nuwe kabinet te laat werk sonder om oordonder te word.

Vrye Denker

Hoe presies het Amerika tot hier gekom?

Suid-Afrikaners moet bekommerd wees oor sowel Donald Trump as Joe Biden in die Withuis.

Vrye Denker

6 maniere om ons SOE’s reg te ruk

BDO se Yugen Pillay sit in 'n onderhoud uiteen hoe SOE's op ses maniere terug na behoorlike prestasie gebring kan word.

Nuus & Politiek

Skollie Hlophe wil nou regters help keur

Mnr. Jakkals as Minister van Hoenders, Me. Kat as Minister van Muise en John Hlophe as toesighouer oor regters.

Nuus & Politiek

RNE: ’n Brose blom én bron van hoop

Dis 'n nuwe, hoopvolle begin in Suid-Afrika, maar hoop is ook 'n brose blom.


Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration

VRYE DENKER

Vrye Denker

Nuus waarteen jou ma jou sou waarsku

Verkiesingspolitiek en sport het die week oorheers, en 'n fees van memes, tiktoks en tweets agtergelaat.

Vrye Tyd
Gratis

Afrikaanse fenomeen vat vlam onder ons ore

’n Ander soort Afrikaans as wat baie van ons ken trek deesdae die aandag van selfs mense wat nie ’n woord daarvan...

Nuus & Politiek

Regses sonder skinheads of swastikas

Regse partye in Europa kon net gewilder word deur weg te beweeg van hulle beeld as onbeskaafde rassiste.

Vrye Denker

Trap suutjies vir die buitelewe-mafia

’n Buitelewe-toerustingwinkel kan ’n gevaarlike plek wees vir jou beursie. Ligloop vir Gavin, Bruce of Jaden.

Vrye Denker

Ravensmead se vergete dramaturg

Die betowering van teater het jare gelede begin, met ’n verhoog wat agter lakens in 'n voorhuis oopgeskuif het.

Vrye Denker

Wat is die punt van kinders hê?

Voortplanting word as vanselfsprekend beskou, maar anti-nataliste beskou dit as immoreel.

Vrye Denker
Gratis

Laurie Ackermann: ’n uitsonderlike mens

'n Huldeblyk aan 'n lewenslange vriend en kollega, ’n uitsonderlike juris en mens.

Vrye Denker

Wêreld vier twee Boerejood-susters

Huldeblyke vir dr. Hannah-Reeve Sanders en haar suster, Leah Levin, het in die internasionale media verskyn.

Boeke

Stokou moorde en ’n naamlose onheil

Witwarm sielkundige rillers om die winterkoue mee te besweer.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Sproete, spaghetti en rugbypraatjies

Van mannekos tot die beste koelboks in die land, hier's die nuutste lys van dinge op die Fomolistas se radar.