6 Desember 2019

WAARHEEN IS ONS OP PAD?

SPESIALE ONDERSOEK

Gesondheid & Omgewing

Die enorme erfenis van ons weggooikultuur

Mikroplastiek word toenemend beskou as ’n smetstof wat gevare vir mens en natuur inhou, skryf Jorisna Bonthuys

AKTUEEL

Nuus & Politiek

Word ’n Super koolstof-Trouper

As jy wil help om die planeet bewoonbaar te hou, is jou koolstofspoor ’n goeie plek om te begin, skryf Willem Kempen

Mense & Kultuur

Robert McBride: Totdat Babilon val!

Bryan Rostron onthul die storie agter die hoofopskrifte en volg McBride waar hy nou teen korrupsie en staatskaping veg

OOR GEREGTIGHEID (EN WRAAK)

Nuus & Politiek
Gratis

Op die spoor van ’n vermeende reeksverkragter . . .

Anneliese Burgess vertel die verhaal van hoe een man gewerk het om 'n vermeende reeksverkragter aan die pen te laat ry

DIE GEWELD VAN NIKSDOEN

Vrye Denker

Om te praat oor die goete waaroor ons nie praat nie

Anastasia de Vries weier om die jaar met lofsangery te eindig terwyl daar soveel onsêbare dinge in ons midde gebeur

OPMARS

Wetenskap & Tegnologie

Op die rooi planeet wil dié Marais woon

Die kwantumfisikus Adriana Marais wil die reënboogvlag op Mars gaan plant, skryf Sonnette Lombaard

VERLEIDELIK SOOS VERBODE LIEFDE

Vrye Tyd

’n Stolslaai vir ’n tante met groot hare

’n Mediumdril-wortel-en-pynappeljellie het eens die hoelahoepel op ’n Kerstafel in Bettysbaai geswaai, skryf Henk Serfontein

DUISEND EN EEN SULTANS SE PLESIER

Vrye Tyd

Die sultan, die imam en die veelsydige eiervrug

Die imam en die sultan lê beide flou op die vloer, so lekker is dié eiervrugdisse, skryf Frederik de Jager

Vrye Tyd

Gerookte-snoek-kaaskoek

Dié resep uit Isabella Niehaus se boek Duinhuis hoort in jou vakansiekos-repertoire

“HENRIETTA DRA JOU IN HAAR HART”

Mense & Kultuur

Help, ek is so onnet soos 'n tiener!

Henrietta poets haar towerstaf om twee lesers met uiteenlopende probleme deur die drif te help

falalalala, parampapampam!

Mense & Kultuur
Gratis

Kersfees, koekstruif, sehnsucht en sooibrand

Laat die klokkies lui vir onmin, dronkverdriet en die verlange na dié wat ver of weg is, skryf Madeleine Barnard