Vrydag 3 Julie 2020

DIEPER IN SY MAAI

Nuus & Politiek
Gratis

Oos-Kaap: siek, vrot en bankrot

Die Oos-Kaap is bankrot en wanfuksioneel en dis tyd dat die ANC hand in eie boesem steek, skryf Anneliese Burgess.

ONS IS IN DIE HEL

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Nóú begin Covid-19 sy slagtande wys

Wat in die komende weke gedoen word, sal bepaal hoeveel mense weens Covid-19 gaan sterf, waarsku Elsabé Brits.

Nuus & Politiek

Só het ANC-kultuur die korrupsiemonster gevoed

Yolandi Groenewald berig oor ’n merkwaardige week by die Zondo-kommissie.

VERKEERDE HANDE IN KASREGISTER

Ekonomie & Geldsake

Munisipaliteite se finansiële beheer kwyn verder

Jaco Visser het gaan kyk hoe munisipaliteite in die oudits vir plaaslike regerings gevaar het.

MAGERSFONTEIN, O MAGERSFONTEIN

Vrye Denker

Whisky Mikes op ons twaalfuur!

’n Onreg is in Orania gepleeg, en dít sou nie geduld word nie, skryf C. Louise Kortenhoven.

KITSKENNIS

Nuus & Politiek

Trump, Biden VSA se enigste opsies

In November wag ’n verkiesing wat die verdeeldheid in die VSA verder op die spits sal dryf, sê Willem Kempen.

REGBANK IN DIE KOLLIG

Vrye Denker
Gratis

Mogoeng bevlek sy luisterryke regsloopbaan

Watter voorbeeld stel die hoofregter vir ander regsbeamptes, want dinge lyk leierloos, vra Lawson Naidoo.

Vrye Denker

Zondo se harde oordeel oor die ANC

Zondo het ’n verdoemende oordeel oor die uitvoerende gesag, parlement en ANC se houding jeens korrupsie uitgespreek.

RASSE-STEREOTIPERING

Vrye Denker

Bruin jeug duld nie langer dié rassisme

Ons kan nie meer swyg oor die rassestereotipering van swart teenoor bruin nie, skryf Anastasia de Vries.

DRA JOU MASKER, DÊMMIT! 

Gesondheid & Omgewing

Psigopate skrik nie vir ’n pandemie nie

Annelize Visser berig oor 'n nuwe studie wat skimp dat mense wat verseg om maskers te dra, hul kop moet laat lees.

Vrye Denker

Wat 3 lughawens in die VSA jou leer

Gemeet aan SA se maatreëls is die VSA se pogings ten beste nalatig – en dalk selfs misdadig, sê Justice Malala.

BLOEDBAD IN MOSAMBIEK

Nuus & Politiek

Die stryd om Mocímboa da Praia

Multinasionale ingryping is waarskynlik 'n oplossing in die verre noorde van Mosambiek, skryf Erika Gibson.

SWART KARAKTERS

Mense & Kultuur
Gratis

VIDEO | O Schucks, kyk wat doen Showmax

Leon Schuster se flieks op Showmax word as deel van ’n hersieningsproses verwyder, skryf Jody Hendricks.

CORONA-LESSE

Gesondheid & Omgewing

Virusslagoffer: Dít het ek geleer

Die pad na herstel is skynbaar vol pyn en angs, maar daar is waardevolle lewenslesse te leer, sê Nashira Davids.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Privaat sektor ‘deel’ sy beddens

Só gaan dit werk as privaat hospitale beddens aan Covid-pasiënte uit die openbare sektor gee, sê Kathryn Cleary.

BRANDWAG

Gesondheid & Omgewing

Eiland se ys het al vroeër gesmelt

Die geskiedenis van Marion-eiland is pas herskryf, skryf Pieter Botha.

GRIESELRIG GOTIES

Mense & Kultuur

Mary Shelley, monsters, seksbots en katte

Jeanette Winterson se boek Frankissstein is grieselrig, goties en spekulatief, skryf Deborah Steinmair.

DIE VERDERFLIKE WEG

Vrye Tyd

Ons gaan poedieng maak in bitter tye

Frederik de Jager gee toe aan ’n swakheid van die menslike kondisie en lei jou op die verderflike weg van soetigheid.

SPYS EN DRANK

Vrye Tyd

’n Ode aan uiteet en verbygaande dinge

Uiteet is terug op die spyskaart. Marita van der Vyver sit aan by 'n gedenkwaardige maaltyd.

Vrye Tyd

Die geheim is die wynvat

Vergeet van 'n soeke na die beste kultivar of om 'n druiwetros op die perfekte tyd te pluk, skryf Sonja Carstens.

HIERDIE WEEK SE BULLETINS