Vrydag 9 Oktober 2020

Vrye Denker

‘Ons drink almal selfde fontein se water’

Dit is nie 'n Oos-Vrystaatse krisis nie, dis 'n nasionale krisis, skryf Max du Preez oor die Senekal-drama.

Vrye Denker

Brendin verdien baie beter

Hy’t gemengde gevoelens gehad of hy Dinsdag die pad na sy buurdorp, Senekal, moes pak, skryf Sybrandus Adema.

Mense & Kultuur
Gratis

Willa Boezak – teoloog én taalstryder

Sy liefde vir Afrikaans is diep gewortel. Anneliese Burgess het met dr. Willa Boezak gesels.

Vrye Denker

Dink anders oor bemagtiging, góú!

Die regering sal moet afsien van die huidige swartbemagtigingsregime, waarsku Piet Croucamp.

Mense & Kultuur

Paddas, bruidzillas en fluitjieblasers

Welkom by die sesde #Boekbedonnerd, vir almal wat hou van lekker lees. Saamgestel deur Anneliese Burgess.

Mense & Kultuur
Gratis

Kaapse bendes het landwye tentakels

Kaapstad se bendes is vandag ’n kernplatform vir georganiseerde misdaad in SA, skryf Mark Shaw en Julian Rademeyer.

Vrye Denker

Nóg ’n kind is dood aan die oorlogsfront

’n Dwaalkoeël het nie ’n naam op nie, skryf Anastasia de Vries.

Nuus & Politiek

Karaktermoordenaars in diens van staatskaping

Anton Harber kom tot ’n verdoemende gevolgtrekking oor die media in die staatskaping-era, skryf Jacques Pauw.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

A is vir aambeie

Bykans driekwart van ons sal op ’n tyd met aambeie sukkel, en tog swyg mense daaroor, skryf Elsabé Brits.

Ekonomie & Geldsake

Wat is moderne monetêre teorie?

Is die aarde plat en kan die staat welvaart skep? Willem Kempen gooi ’n stuiwer in die armbeurs.

Vrye Denker

POLITIEKE NOTABOEK | Ace Magashule se Last Stand

Die ANC se sekretaris-generaal wil 'n paar pilare kantel voor hy sy oranje oorpak kry, skryf Max du Preez.

Vrye Tyd
Gratis

Die mees geliefde tuine in die land

Lesers het flink reageer het op Annelize Visser se Tuindag-versoek om hulle mooiste blomme, beddings en bome te deel.

Mense & Kultuur

Hakkel op die politieke verhoog

Heindrich Wyngaard skryf oor hoe die Amerikaanse presidentskandidaat Joe Biden die kollig op hakkel laat val.

Vrye Denker

Die hiërargie van harde werk

Die hele departement van finansies behoort deur gewone swart vroue vervang te word, sê Marinda Kolev.

Mense & Kultuur

Robotte kan haikoes skryf, maar nie lieg nie

Sy het Ian McEwan se Machines Like Me met verwonderde kopknikke gelees, skryf Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

Viniel het siel

Die langspeelplaat is terug in die kollig. Madeleine Barnard gesels met 'n paar vinieljunkies oor hul passie.

Vrye Tyd

Ontbyt en eiers is karperde

Vir die eerste maaltyd van die dag vind Frederik de Jager dat vele paaie na eier lei.

Vrye Tyd

Maak Jamie Oliver se vis en tjips

Dis ’n heerlike verneukspul met spekkrummels, ertjies en ’n blitsvinnige kruisementsous.

Daagliks

Neem deel aan ons webinaar

Die VWB-familie word genooi om aan 'n webinaar oor die politieke toneel in SA ná die Covid-19-krisis deel te neem.

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Tessa

Loraine Stander se storie oor 'n man se woede wat op 'n tragedie afstuur, het ons laat asem ophou.

IN GESPREK

Vrye Denker
Gratis

Song vir die suburbs

Douw Steyn skryf oor liedjies wat gepas is vir die klankbaan van die revolusie in die suburbs.

Vrye Denker

Ouditeure se waters het troebel geraak

’n Potensiële belangebotsing het deur die jare in die ouditberoep ontstaan, skryf Charl Adams.

Mense & Kultuur

LUISTER | ‘Caster word geteiken’

'n Topafrigter, Danie Cornelius, sê vir Jody Hendricks hy glo die atleet Caster Semenya word geteiken.