SMALLANYANA SKELETONS ORAL
Trump red wat hy kan om sy bas te beskerm
Wat het die Trumps om weg te steek, vra Arrie Rossouw uit Amerika.
Ivan Pillay: belastingbaas en JZ-nemesis
Anneliese Burgess skryf oor Ivan Pillay, wie se reputasie deur die modder gesleep is met “rogue unit”-aantygings.
Alzheimer: die donkerte wat oor jou brein seil
Elsabé Brits skryf oor hoekom ’n vroeë diagnose van dié siekte belangrik is, en hoe families die pad kan stap.
Boere-erotika: 50 skakerings van kakie
Erika Gibson het meer gaan uitvind oor die eg SA klerereeks Boerboel Wear en die boele wat dit modelleer.
Op die spoor van Lotto-base
Rozanne Els gesels met die joernalis Ray Joseph oor sy stryd teen lotery-korrupsie.
Dali Mpofu is SA se Rudy Giuliani
Max du Preez skryf oor Dali Mpofu voor die Zondo-kommissie, die Trump-sekte en die ANC se smallanyana skeletons.
Rillers, resepte, reisverhale en Karin & Karen
Die tiende aflewering van ons boekeblad-wat-nie-’n-boekeblad-is-nie.
Nagblomme, moerige honde en kamers te huur in Ysterplaat
Ysterplaat en Brooklyn het vir die joernalis Herman Lategan nog altyd vanweë hul randeierstatus ’n bekoring ingehou.
Viva, deurbraak teen armoede en geweld!
Die departement djenderstudies se innoverende voorstelle het nie teleurgestel nie, skryf C. Louise Kortenhoven.
Die einde is %$&*¿ onbeskof
Is aanlyn onbeskoftheid aansteeklik? Annelize Visser bekyk ’n studie oor wie en hoe aanlyn venyn versprei.
Waarom word 1 Desember 1834 so afgeskeep?
Vandeesweek was dit 186 jaar sedert slawe aan die Kaap vrygestel is. Waarom die stilte? vra Heindrich Wyngaard.
Maradona: Metafoor vir Argentynse paradokse
Die mislukking van Maradona as sokkerafrigter weerspieël die mislukking van Argentinië as ’n land, skryf Tony Leon.
Mense wat mekaar heelmaak
As mens alles weet, weet jy nog nie alles nie, skryf Anastasia de Vries oor Barrydale.
Die paradoks van ons plaaslike regering
Goeie stories van enkele munisipaliteite word deur ander se treurmares oorskadu, sê Ivor Chipkin.
Kô’s gaan fliek, ek’s lus vir popcorn
Die medium van die rolprent is eenmaal nie geskik vir stories vertel nie, skryf Deborah Steinmair.
Dis ’n kleiner Kersfees
Hoe kan ons die feestyd sinvol betree met deernis vir bankbalans en begrip van die groter prentjie?
Knoffel, knoffel, knoffel en ’n spoggerige groentetert
Frederik de Jager gee hom oor aan die maak van geregte waarin die knoffeltoon die botoon voer.
’n Ware verhaal (formally known as ’n kak storie)
Ons eerste rondte kortverhale sluit af op 'n hoë noot met hierdie bydrae deur Terry-Ann Adams.
VUURWARM NUUSBRIEWE
Nee, jy kan nie net sê wat jy wil nie
Nuusbulletin: 3 Desember 2020
ANC kan nie bekostig om Cyril te vervreem
Piet Croucamp skryf oor pres. Cyril Ramaphosa se kans op politieke oorlewing.